Prisma Silent Auction 2023

Prisma Silent Auction 2023 Hoe werk die Silent Auction 2023? Eerstens is dit belangrik om hierdie blad te LIKE en SHARE! Betalingsopsies:
Debiet/kredietkaart of EFT.

Hier gaan 'n foto geplaas word van die item wat aangebied word, met 'n beskrywing van die item. Daar sal gemeld word wat die openingsbod is, asook wanneer die veiling ten einde loop. Persone wat belangstel, kan 'n aanbod in die COMMENTS plaas by die foto van die betrokke item. Sodoende weet almal wat die huidige hoogste bod is waarop verbeter moet word. Die aanbod moet op hierdie blad geplaas wees

en nie op 'n SHARE hiervan nie. Die persoon met die hoogste aanbod op die afsnydatum en tyd, se aanbod word aanvaar en hy/sy sal ook in die COMMENTS in kennis gestel word. Daardie persoon moet binne 2 werksdae die betaling afhandel en die item kom haal (soos gereël sal word). In geval van EFT, epos asb. 'n bewys van betaling na [email protected]. Items is slegs beskikbaar na ontvangs van betaling - in die geval van EFT, sodra die betaling in die bankrekening reflekteer. Indien die item nie binne 2 werksdae betaal word nie, sal dit weer beskikbaar wees. Navrae: Lizáhn - 011 665 2017 of [email protected]

Het jy al jou bod geplaas?
19/11/2023

Het jy al jou bod geplaas?

Die items hieronder is beskikbaar.Beskrywing en openingsbod in beskrywing by elke foto.Hoogste bod op Maandag, 20 Novemb...
10/11/2023

Die items hieronder is beskikbaar.

Beskrywing en openingsbod in beskrywing by elke foto.

Hoogste bod op Maandag, 20 November 2023 om 12:00 word aanvaar.

Item 4:  Tarentale - geraam met glas (890 mm x 770 mm)Bod begin by R200Hoogste bod op 6 November 2023 om 22:00 word aanv...
27/10/2023

Item 4: Tarentale - geraam met glas (890 mm x 770 mm)

Bod begin by R200

Hoogste bod op 6 November 2023 om 22:00 word aanvaar.

Item 3:  DEFY tuimeldroër - 100% werkende toestand.Bod begin by R2000Hoogste bod op 6 November 2023 om 22:00 word aanvaa...
27/10/2023

Item 3: DEFY tuimeldroër - 100% werkende toestand.

Bod begin by R2000

Hoogste bod op 6 November 2023 om 22:00 word aanvaar.

Item 2:  Embuia bal-en-klou 2sitplek bank en koffietafel.Bod begin by R500Hoogste bod op 6 November 2023 om 22:00 word a...
27/10/2023

Item 2: Embuia bal-en-klou 2sitplek bank en koffietafel.

Bod begin by R500

Hoogste bod op 6 November 2023 om 22:00 word aanvaar.

Item 1:  Pappegaai hokBod begin by R250Hoogste bod op 6 November 2023 om 22:00 word aanvaar.
27/10/2023

Item 1: Pappegaai hok

Bod begin by R250

Hoogste bod op 6 November 2023 om 22:00 word aanvaar.

19/10/2023

Hoe gaan die Silent Auction 2023 werk?

Eerstens is dit belangrik om hierdie blad te LIKE en SHARE!

Hier gaan 'n foto geplaas word van die item wat aangebied word, met 'n beskrywing van die item. Daar sal gemeld word wat die openingsbod is, asook wanneer die veiling ten einde loop.

Persone wat belangstel, kan 'n aanbod in die COMMENTS plaas by die foto van die betrokke item. Sodoende weet almal wat die huidige hoogste bod is waarop verbeter moet word. Die aanbod moet op hierdie blad geplaas wees en nie op 'n SHARE hiervan nie.

Die persoon met die hoogste aanbod op die afsnydatum en tyd, se aanbod word aanvaar en hy/sy sal ook in die COMMENTS in kennis gestel word. Daardie persoon moet binne 2 werksdae die betaling afhandel en die item kom haal (soos gereël sal word).

Betalingsopsies:
Debiet/kredietkaart of EFT.
In geval van EFT, epos asb. 'n bewys van betaling na [email protected].

Items is slegs beskikbaar na ontvangs van betaling - in die geval van EFT, sodra die betaling in die bankrekening reflekteer.

Indien die item nie binne 2 werksdae betaal word nie, sal dit weer beskikbaar wees.

Navrae: Lizáhn of Jan - 011 665 2017

Address

Swallow Street
Krugersdorp

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Prisma Silent Auction 2023 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Prisma Silent Auction 2023:

Share