Mountain Movers

Mountain Movers Rant en Dal Prisma NG Gemeente se Tienerbediening

23/03/2026

Adelle Swanepoel is dalk jonk van gees... maar blykbaar is haar knieë nie 🤷‍♀️

Ons gaan Sondag, 22 Maart, weer 'n Praise Party hê! 🥳As jy laas jaar sin gemis het, maak seker dat jy nie dié een mis ni...
12/03/2026

Ons gaan Sondag, 22 Maart, weer 'n Praise Party hê! 🥳

As jy laas jaar sin gemis het, maak seker dat jy nie dié een mis nie. 😉

Tieners en studente is almal welkom!
Matrieks, dit sluit julle in! 🤩

Ons gaan Sondag, 22 Maart, weer 'n Praise Party hê! 🥳As jy laas jaar sin gemis het, maak seker dat jy nie dié een mis ni...
12/03/2026

Ons gaan Sondag, 22 Maart, weer 'n Praise Party hê! 🥳

As jy laas jaar sin gemis het, maak seker dat jy nie dié een mis nie. 😉

Tieners en studente is almal welkom!
Matrieks, dit sluit jylle in! 🤩

Ons sien daarna uit om al die tieners weer Sondag te sien!
16/01/2026

Ons sien daarna uit om al die tieners weer Sondag te sien!

28/10/2025
26/10/2025

Vanaand het hierdie groep jongmense hulle geloof voor die gemeente bely! Wat 'n voorreg om getuies hiervan te kon wees.

13/10/2025

Sondagaand het ons 'n spesiale aanddiens waar ons bid vir ons land se matrieks. Alle matrieks en hul ouers is genooi!

Die prentjie sê 12 Oktober, maar daar is nog tyd tot Woensdag (15 Oktober) om te laat weet of jy daar gaan wees. Ons wil graag ietsie vir elke matriek gee.

Laat weet vir ds. Adelle so gou as moontlik.

Ons sien uit na 'n baie spesiale geleentheid saam met ons matrieks.

24/09/2025
22/09/2025

Address

Krugersdorp
1739

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mountain Movers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share