Nederduitsch Hervormde Kerk Gemeente Declercqville

Nederduitsch Hervormde Kerk Gemeente Declercqville Hervormde Kerk Declercqville Gemeente
Stigtingsdatum 1969 God is Liefde

23/06/2026
Hi almal  Hier is hierdie week se Padkorrels en die program soos dit voorlê. Mooi week vir elkeen.
20/06/2026

Hi almal
Hier is hierdie week se Padkorrels en die program soos dit voorlê.

Mooi week vir elkeen.

Hi almalDie potjiekoskompetisie is vir hierdie jaar gekanselleer. Ons is tans besig om na die formaat en beplanning te k...
16/06/2026

Hi almal
Die potjiekoskompetisie is vir hierdie jaar gekanselleer. Ons is tans besig om na die formaat en beplanning te kyk, en sal dit weer volgende jaar hersien.Baie dankie vir almal se geduld en begrip.
Ons fokus nou voluit op die motorskou‑aktiwiteite

Padkorrels vir die week
13/06/2026

Padkorrels vir die week

Padkorrels vir die week.
07/06/2026

Padkorrels vir die week.

Die DDK trap af met ons jaarlikse Sop‑Projek!Ons begin weer om sop uit te deel waar dit die nodigste is. Dankie aan elke...
31/05/2026

Die DDK trap af met ons jaarlikse Sop‑Projek!
Ons begin weer om sop uit te deel waar dit die nodigste is. Dankie aan elkeen wat saamstaan.

Address

Declercqville
Klerksdorp
2570

Telephone

+27184692839

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nederduitsch Hervormde Kerk Gemeente Declercqville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share