AGS Brentwood Park

AGS Brentwood Park Kerk van Liefde / Church of Love

09/07/2026

Sondag 12 Julie om 9:00 is Past Deon Allers die Prediker. Almal is hartlik welkom.
Toegang en verversings gratis.
78 Main road, Brentwood Park.

AGS Brentwood Park GemeenteSondag, 31 Mei 2026, se diens word waargeneem deur Pastoor Deon Allers. Die diens begin om 09...
28/05/2026

AGS Brentwood Park Gemeente

Sondag, 31 Mei 2026, se diens word waargeneem deur Pastoor Deon Allers.

Die diens begin om 09:00.

Ons sien daarna uit om julle weer te sien, lekker saam te sing, en saam na die Woord van God te luister.

Nooi gerus julle familie en vriende om ook die diens by te woon.

Groete AGS Brentwood Park Bestuursraad

Almal welkom! Sondag 31 Mei 2026.Toegang en verversings gratis.
28/05/2026

Almal welkom! Sondag 31 Mei 2026.
Toegang en verversings gratis.

AGS Brentwood Park Gemeentelede

Sondag, 31 Mei 2026, se diens word waargeneem deur Pastoor Deon Allers.

Die diens begin om 09:00.

Ons sien daarna uit om julle weer te sien, lekker saam te sing, en saam na die Woord van God te luister.

Nooi gerus julle familie en vriende om ook die diens by te woon.

Groete AGS Brentwood Park Bestuursraad

Past Pieter Ras bedien Sondag 24 Mei 9:00 by AGS Brentwood Park.78 Main str. Brentwood Park. Kempton Park.Almal hartlik ...
21/05/2026

Past Pieter Ras bedien Sondag 24 Mei 9:00 by AGS Brentwood Park.
78 Main str. Brentwood Park. Kempton Park.
Almal hartlik welkom.
Toegang en verversings gratis.

AGS Brentwood Park Gemeente Sondag, 29 Maart 2026, diens word waargeneem deur Pastoor Pieter Ras. Die diens begin om 09:...
23/03/2026

AGS Brentwood Park Gemeente

Sondag, 29 Maart 2026, diens word waargeneem deur Pastoor Pieter Ras.

Die diens begin om 09:00.

Ons sien daarna uit om julle weer te sien, lekker saam te sing, en saam na die Woord van God te luister.

Nooi gerus julle familie en vriende om ook die diens by te woon.

Groete AGS Brentwood Park Bestuursraad

Hoe besonders mooi! Nagmaal tafel 1 Februarie 2026.
01/02/2026

Hoe besonders mooi!
Nagmaal tafel 1 Februarie 2026.

26/12/2025

AGS Brentwood Park Gemeentelede

Sondag, 28 Desember 2025, se diens word waargeneem deur Pastoor Pieter Ras van Vroee Oggend Manna

Die diens begin om 09:00.

Ons sien daarna uit om julle weer te sien, lekker saam te sing, en saam na die Woord van God te luister.

Nooi gerus julle familie en vriende om ook die diens by te woon.

Groete AGS Brentwood Park Bestuursraad

13/12/2025

AGS Brentwood Park Gemeentelede

Sondag, 14 Desember 2025, se diens word waargeneem deur Pastoor Pieter Ras van Vroee Oggend Manna

Die diens begin om 09:00.

Ons sien daarna uit om julle weer te sien, lekker saam te sing, en saam na die Woord van God te luister.

Nooi gerus julle familie en vriende om ook die diens by te woon.

Groete AGS Brentwood Park Bestuursraad

Nagmaal 7 Desember.
08/12/2025

Nagmaal 7 Desember.

Address

78 Main Road Brentwood Park
Kempton Park
1505

Telephone

+27678017798

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Brentwood Park posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to AGS Brentwood Park:

Shortcuts

Share

Category