NG Gemeente Bonaeropark

NG Gemeente Bonaeropark NG Gemeente Bonaeropark
Dutch Reformed Church Bonaeropark

20/03/2026

Ons nuus uit die Hawe vir Sondag, 22 Maart.
sien jou Sondag.

13/03/2026

Hier is ons HaweNuus vir Sondag en volgende week.
Ons tema vir Sondag in ons reeks ... "Wat leer die Bybel oor ...", is Ware Geloof. Dit is 'n onderwerp waaroor daar baie geskryf en geleer is. Christene verskil ook van mekaar hieroor. Sondag hoor ons wat die Bybel oor geloof leer.
Ons deel ook die kniekomberse uit wat gemaak is deur julle.
Sien jou Sondag.

13/03/2026

Sien jou Sondag by "Die Hawe".
Die Tema vir Sondag se erediens: "Wat leer die Bybel oor Ware Geloof?"
Lekker naweek vir almal.

20/02/2026

Hier is ons jongste uitgawe van die HaweNuus vir Sondag en volgende week.

Lekker naweek vir almal.
Sondag se erediens se tema is: "Wat leer die Bybel oor ... God se soewereiniteit?" Dit is 'n groot woord en kom nie in die Bybel voor nie en is baie later oor God gebruik. Ons leer Sondag wat dit beteken vir ons.

07/02/2026

Ons HaweNuus vir Sondag en volgende week. Ons vier Nagmaal en almal is altyd welkom.

30/01/2026

Sien jou Sondag.
Preektema: Wat leer die Bybel oor ... Klein gehoorsaamheid?
Sien jou Sondag.

23/01/2026

Hier is ons HaweNuus vir Sondag en volgende week.
Vandag oor 35 dae is dit ons Basaar. Help ons asseblief om 'n groot sukses daarvan te maak.

Ons tema vir Sondag is: "Wat leer die Bybel oor tye wanneer God stil is?" Sien jou Sondag hier.

Lekker dag en naweek.

24/10/2025

Lekker dag en naweek vir almal. Sien Sondag.

09/10/2025

’n Musiekspel vir almal – oud Ên jonk – waar net die beste musiek gebruik word!
Bring jou familie en vriende saam en toets julle kennis met ons vasvrae-speletjie.

📅 25 Oktober | 18:30
📍 NG Kerk Bonaero Park – Malpensaweg 32
💰 R220 pp

Kry jou kaartjie by Suzanne – 084 342 8067

👉 Moenie hierdie aand van lag, musiek en geselligheid misloop nie!

Ons begin vandag met die eerste van die sewe briewe aan Gemeentes in Openbaring. Ons lees uit Openbaring 2:1-7 en wat di...
05/10/2025

Ons begin vandag met die eerste van die sewe briewe aan Gemeentes in Openbaring. Ons lees uit Openbaring 2:1-7 en wat dit vandag vir ons beteken.
Hier is die skakel as jy deel wil wees.

Ons is 'n Hawe waar ons mense inbring , versorg , toerus en uitstuur.Tema: Op reis deur Opembaring se 7 GemeentesDs. Deon Holtzhauzen

26/09/2025

Hallo almal. Hier is ons HaweNuus. Onthou om julle Note-Raai kaartjies te koop.

Address

Malpensaweg 32, Bonaero Park
Kempton Park

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:00
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 07:00 - 14:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 14:00
Sunday 09:00 - 10:15

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Bonaeropark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Gemeente Bonaeropark:

Share