03/09/2026
Ons wil graag vir Pastoor Ridge Barendse ondersteun met βn fondsinsameling vir sy akademiese studies. Ons glo in sy roeping, harde werk en die doel wat hy voor hom het. Deur hierdie fondsinsameling wil ons hom help om sy studies voort te sit en sy doelwitte te bereik. Saam kan ons βn verskil maak en vir Pastoor Ridge wys dat hy nie alleen op hierdie pad is nie. πβ€οΈ.. sal dit waardeur as u hulle dit op u status sal post en kontak vir juffrou of pastor vir bestellings