Lede In Christus Kerk - Jeffreybaai

Lede In Christus Kerk - Jeffreybaai Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Lede In Christus Kerk - Jeffreybaai, Religious organisation, Corner Tulip Avenue & Disa Avenue, Jeffrey's Bay.

'n Lede In Christus Kerk - โ€™n Kerk geanker in die Skrif, gelei deur die Heilige Gees, en toegewyd aan die vorming van ware dissipels van Christus in elke generasie.

Lede in Christus Kerk (Oos Kaap) Konferensie: Tyd is kosbaar!Dit was โ€™n voorreg om saam met hierdie mede Pastore en ons ...
08/09/2026

Lede in Christus Kerk (Oos Kaap) Konferensie: Tyd is kosbaar!

Dit was โ€™n voorreg om saam met hierdie mede Pastore en ons Moderator te kon bedien tydens ons konferensie. Mag die Here die saad wat gesaai is, laat groei tot Sy eer.

Pastoor (Moderator) Corne & Michelle Du Plessis, Pastoor Johan & Magda Van den Heever (P.E Gemeente), Pastoor Francois & Karien Breytenbach (Uitenhage Gemeente), Pastoor Candrick Stride (King Williams Town Gemeente) & Pastoor Cornelius & Marna Louw (Jeffreysbaai Gemeente)

๐‹๐ž๐๐ž ๐ข๐ง ๐‚๐ก๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฌ ๐Š๐ž๐ซ๐ค ๐’๐ญ๐ซ๐ž๐ž๐ค๐ค๐จ๐ง๐Ÿ๐ž๐ซ๐ž๐ง๐ฌ๐ข๐ž (๐Ž๐จ๐ฌ ๐Š๐š๐š๐ฉ)Ons sien julle daar!
03/09/2026

๐‹๐ž๐๐ž ๐ข๐ง ๐‚๐ก๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฌ ๐Š๐ž๐ซ๐ค ๐’๐ญ๐ซ๐ž๐ž๐ค๐ค๐จ๐ง๐Ÿ๐ž๐ซ๐ž๐ง๐ฌ๐ข๐ž (๐Ž๐จ๐ฌ ๐Š๐š๐š๐ฉ)

Ons sien julle daar!

Hierdie Sondag bring ons โ€™n kragtige boodskap uit Openbaring 14:3 โ€“ die unieke lied wat net die verlostes kan sing. โ€™n H...
18/08/2026

Hierdie Sondag bring ons โ€™n kragtige boodskap uit Openbaring 14:3 โ€“ die unieke lied wat net die verlostes kan sing. โ€™n Herinnering dat jou lof en getuienis voor God kosbaar en uniek is!

๐Ÿ“… Datum: Sondag, 23 Augustus 2026
โฐ Tyd: 09:30
๐Ÿ“ Plek: Jeffreysbaai Tennis-klub, hoek van Disa & Tulip Avenue, Jeffreysbaai

Kom saam met ons en beleef hoe God jou roep om jou eie lied van verlossing te sing. Bring jou familie, vriende en jou hart vol verwagting โ€“ jy is welkom!

Ware groei โ€” die uitbreiding van God se Koninkryk en die verdieping van dissipelskap โ€” kom slegs deur evangelisasie en d...
17/08/2026

Ware groei โ€” die uitbreiding van God se Koninkryk en die verdieping van dissipelskap โ€” kom slegs deur evangelisasie en die verkondiging van Christus. Sonder dit word โ€™n kerk โ€™n sosiale byeenkoms, nie die liggaam van Christus nie.

03/08/2026

๐†๐ž๐ž๐ง ๐๐š๐ ๐š๐ฌ๐ข๐ž ๐–๐จ๐ซ๐ ๐“๐จ๐ž๐ ๐ž๐ฅ๐š๐š๐ญ ๐๐ข๐ž.

1 Timoteus 6:7: Ons bring niks in die wรชreld in nie, en ons dra niks daaruit weg nie.

Hierdie vers herinner ons dat alles wat ons het, tydelik is. Ons kom met niks in die wรชreld nie โ€” geen besittings, geen status โ€” en ons gaan ook met niks uit nie. Die enigste blywende skat is ons verhouding met God en die ewige lewe wat Hy gee.

02/08/2026

In โ€™n wรชreld vol haastigheid roep die Here ons om stil te word by die water van rus. Soos โ€™n boom geplant by strome, gee Hy vir ons krag om vrug te dra op die regte tyd. Mag hierdie lied jou herinner: jy is nie alleen nie, God lei jou.

๐‡๐ž๐ฅ๐ฅ๐จ ๐‰๐ž๐Ÿ๐Ÿ๐ซ๐ž๐ฒ๐ฌ๐›๐š๐š๐ข!Kom beleef die teenwoordigheid van God!   Ons nooi jou hartlik uit om Lede in Christus Kerk Jeffreysb...
20/07/2026

๐‡๐ž๐ฅ๐ฅ๐จ ๐‰๐ž๐Ÿ๐Ÿ๐ซ๐ž๐ฒ๐ฌ๐›๐š๐š๐ข!

Kom beleef die teenwoordigheid van God!

Ons nooi jou hartlik uit om Lede in Christus Kerk Jeffreysbaai te besoek by ons nuwe tuiste. Jou plek wag โ€“ kom ervaar saam met ons die liefde en krag van Christus.

Jy is welkom!Kom besoek gerus ons Lede In Christus Kerk Jeffreysbaai gemeente.17 Tamarisk Square, Jeffreysbaai om 09:30!
11/07/2026

Jy is welkom!

Kom besoek gerus ons Lede In Christus Kerk Jeffreysbaai gemeente.

17 Tamarisk Square, Jeffreysbaai om 09:30!

Ons het โ€™n kosbare tyd in die Here beleef tydens die Gemeente Saamtrek van die Lede In Christus Kerk (Oos Kaap) in Uiten...
30/06/2026

Ons het โ€™n kosbare tyd in die Here beleef tydens die Gemeente Saamtrek van die Lede In Christus Kerk (Oos Kaap) in Uitenhage. Die Here het ons saamgeroep en Sy Gees het kragtig gewerk. Pastoor Cornelius het bedien uit Rigters 11 met die tema: GEROEP. GESALF & GESTUUR.

Die Woord het ons herinner dat God nie net roep nie, maar ook toerus en stuur. Hy neem gewone mense, soos Jefta, en gebruik hulle vir buitengewone planne. Ons het saam ervaar dat die Here ons roep tot gehoorsaamheid, ons salf met Sy krag, en ons stuur om ligdraers te wees in ons gemeenskappe.

Dit was โ€™n geseรซnde tyd van aanbidding en gemeenskap.
JY is geroep, JY is gesalf, en JY is gestuur!

08/06/2026

Address

Corner Tulip Avenue & Disa Avenue
Jeffrey's Bay

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 13:00

Telephone

+27824674511

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lede In Christus Kerk - Jeffreybaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lede In Christus Kerk - Jeffreybaai:

Shortcuts

Share