NG Gemeente Jeffreysbaai

NG Gemeente Jeffreysbaai God maak ons golwe van liefde en lig vir die wรชreld in nood Kontakbesonderhede:
NG Gemeente Jeffreysbaai
Tel: 0422962451
Epos: ngkjeffreys.co.za

Welkom by ons aanlynuitsending van vandag se diens.Mag die diens vir jou kosbaar wees!
14/06/2026

Welkom by ons aanlynuitsending van vandag se diens.
Mag die diens vir jou kosbaar wees!

Welkom by ons aanlynuitsending. Tema: Was vรชr/nabyNardus Greylin...

๐Ÿฒ ๐——๐—”๐—˜ ๐—ข๐—  ๐—ง๐—˜ ๐—š๐—”๐—”๐—ก ๐—ง๐—ข๐—ง ๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐—–-๐—™๐—˜๐—˜๐—ฆDie stalletjies, die lag en die kuier wag! โ˜•๐Ÿ”Hier is 'n voorsmaakie van wat wag...Sien jo...
14/06/2026

๐Ÿฒ ๐——๐—”๐—˜ ๐—ข๐—  ๐—ง๐—˜ ๐—š๐—”๐—”๐—ก ๐—ง๐—ข๐—ง ๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐—–-๐—™๐—˜๐—˜๐—ฆ

Die stalletjies, die lag en die kuier wag! โ˜•๐Ÿ”

Hier is 'n voorsmaakie van wat wag...

Sien jou daar!

๐ŸŒŠ

Sondag 14 Junie 2026 Eredienste by Kompleks-, Da Gama- of Paradysstrand-kampus om 09:00๐—ง๐—ฒ๐—บ๐—ฎ:Was vรชr/naby๐—ง๐—ฒ๐—ธ๐˜€: Efesiรซrs 2...
13/06/2026

Sondag 14 Junie 2026 Eredienste by Kompleks-, Da Gama- of Paradysstrand-kampus om 09:00

๐—ง๐—ฒ๐—บ๐—ฎ:Was vรชr/naby
๐—ง๐—ฒ๐—ธ๐˜€: Efesiรซrs 2:11-22

Geen Koningskids en JONK-diens nie.

Kom geniet Franna Benadรฉ om 17:00 by die Kompleks-kampus.

Aanlynuitsending om 09:00:
https://youtube.com/live/2Z5-gEotTIg?feature=share

Die week se afkondigings:
https://youtu.be/-32wbtvzQKI

Junie Afkondigingsblad
https://www.ngkjeffreys.co.za/wp-content/uploads/2026/05/Junie-afkondigings2026.pdf

13/06/2026

๐Ÿณ ๐——๐—”๐—˜ ๐—ข๐—  ๐—ง๐—˜ ๐—š๐—”๐—”๐—ก...

Net een week oor! ๐ŸŽŠ
Wie tel saam met ons af?

C-Fees, 20 Junie 2026 vanaf 08:00 , Kompleks-kampus

12/06/2026

๐Ÿด ๐——๐—”๐—˜ ๐—ข๐—  ๐—ง๐—˜ ๐—š๐—”๐—”๐—ก...

Kom geniet 'n naweek vir die boeke! ๐Ÿ“–โœจ
C-FEES is amper hier.

20 Junie 2026 - Kompleks-kampus

12/06/2026

๐ŸŒŠ Erediensgolf

Johannes 17:21-23
Ek bid dat hulle almal een mag wees, net soos U, Vader, in My is en Ek in U, dat hulle ook in Ons mag wees, sodat die wรชreld kan glo dat U My gestuur het. Die heerlikheid wat U My gegee het, het Ek ook aan hulle gegee, sodat hulle een kan wees net soos Ons een is: Ek in hulle en U in My, sodat hulle volkome een kan wees, sodat die wรชreld kan weet dat U My gestuur het en hulle liefhet net soos U My liefhet.

๐ŸŽง Luister gerus na die volle boodskap:
https://youtube.com/live/FF-JkMUNXXw?feature=share

12/06/2026

Joe het die voorreg gehad om tuisnagmaal te bedien by oom Tom en tannie Sheila Du Preez wat 73 jaar getroud is! ๐Ÿ’โค๏ธ

Ons vier saam met hulle hierdie merkwaardige getuienis van liefde, trou en God se genade deur die jare.

Ken jy iemand wat ook 73 jaar of langer getroud is? Laat weet ons gerus!

Los hul besonderhede in die kommentaar, of stuur โ€™n WhatsApp na 076 455 1690

Ons hoor graag van hierdie kosbare verhale van liefde en genade!

10/06/2026

๐Ÿญ๐Ÿฌ ๐——๐—”๐—˜ ๐—ข๐—  ๐—ง๐—˜ ๐—š๐—”๐—”๐—ก...

Pret, kuier en lekker herinneringe wag! โ˜€๏ธ
Ons sien uit om saam met jou fees te vier.

20 Junie 2026 - Kompleks-kampus

09/06/2026

Met groot opgewondenheid nooi ons jou uit na โ€™n spesiale aand saam met Franna Benadรฉ!

โœจ โ€™n Middag / aand van bediening, aanbidding en lofprysing โœจ
๐Ÿ“… 14 Junie 2026
๐Ÿ•” 17:00
๐Ÿ“ Kompleks-kampus

Kom beleef โ€™n kragtige tyd van aanbidding, getuienis en musiek Bring jou familie en vriende en kom deel in โ€™n aand waar ons die Here saam verheerlik.
๐ŸŽต "Laat alles wat asem het, die Here loof!" โ€“ Psalm 150:6

Ons sien uit daarna om saam met julle te aanbid! ๐Ÿ™Œ
Boontoe sal voor en na die tyd oop wees vir iets om te eet en te drink

Address

3 Olienhout
Jeffrey's Bay
6330

Opening Hours

Monday 10:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 00:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Jeffreysbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category