08/09/2026
In die vierde episode oor verwoesting gaan ons kyk na die moontlike toestande wat daar voor en tydens die Vloed kon geheers het. Was dit werklik ’n wêreldwye Vloed en waar het al die water vandaan gekom? Wat van fossiele - wat is dit en hoe word hulle gevorm? Ons gaan ook kyk na die geologiese kolom. Wat is dit en hoe is die kolom gevorm?