Kruisgemeente Hoedspruit Nederduitse Gereformeerde Kerk

Kruisgemeente Hoedspruit Nederduitse Gereformeerde Kerk Kruisgemeente Hoedspruit Nederduitse Gereformeerde Kerk

05/04/2023

NAGMAAL, DONDERDAG, 6 APRIL 2023, 18H30. PAASFEES, SONDAG, 9 APRIL 2023, 09H00.

10/05/2022

N G Kerk Basaar, 27/05/2022, 12h00. Bestellings vir die volgende: Pannekoek R5, Jaffles R25, Vetkoek en Maalvleis R40, Kerrie en rys R40, Hamburger en skyfies R50. Betaling met bestelling. Bestel voor of op 25/05/2022. Kaartjies by die kerkantoor beskikbaar. Kontak Henda 015 0041087N G Kerk Basaar, 27/05/2022, 12h00. Bestellings vir die volgende: Pannekoek R5, Jaffles R25, Vetkoek en Maalvleis R40, Kerrie en rys R40, Hamburger en skyfies R50. Betaling met bestelling. Bestel voor of op 25/05/2022. Kaartjies by die kerkantoor beskikbaar. Kontak Henda 015 0041087

N G Kerk Basaar, 27/05/2022, 12h00.   Bestellings vir die volgende:  Pannekoek R5, Jaffles R25, Vetkoek en Maalvleis R40...
10/05/2022

N G Kerk Basaar, 27/05/2022, 12h00. Bestellings vir die volgende: Pannekoek R5, Jaffles R25, Vetkoek en Maalvleis R40, Kerrie en rys R40, Hamburger en skyfies R50. Betaling met bestelling. Bestel voor of op 25/05/2022. Kaartjies by die kerkantoor beskikbaar. Kontak Henda 015 0041087

10/10/2021

My Regte, menseregte !! Dat mense menseregte nie reg verstaan nie en misbruik blyk uit die feit dat mense wat sterk aanspraak maak op hulle regte, ander se regte dikwels minag deur die wyse waarop hulle, hul regte uitoefen. Hier is my Bybelse insig en mening oor menseregte. Matt 5:1-48(37-38), 1 Kor 6:1-8, Eks 20. Deut 5

21/09/2021

Ek glo dat geloof in Jesus Christus die verhouding permanent maak. Geen mens is foutloos en verdien enigiets, maar deur die genade bewaar God sy kinders. God nooi almal om in hierdie genade te deel.

12/09/2021

Geloof en vertroue is essensieƫl vir goeie verhoudings, n goeie en gelukkige lewe en vergestalt iets van die hemelse heerlikheid. Wantroue en ongeloof daarenteen waarborg onvrede en ongelukkigheid en vergestalt iets van die helse werklikheid. Ons dra te maklik by dat mense twyfel en wantrou deur valse nuus, gerugte ens. te "share" en te verkondig. Ons samelewing word ongelukkig gekenmerk deur wantroue. Die mensdom is tans nie baie gelukkig nie. Ons is afhanklik van geloof en vertroue. Moenie n medewerker wees van wantroue en twyfel nie, help mense glo en vertrou!

29/08/2020

Ons kan goed met Klaagliedere identifiseer. Ons kla oor ons land en omstandighede. Ons klagtes is legitiem. Ons het rede om te kla. Ons het groot uitdagings. As jy die uitdagings eerder probleme wil noem, sal ek verstaan. Ons hoor baie siniese pessimiste kla. Ons hoor ook optimiste se pogings om mense te motiveer. Ons mag nie daarmee vashaak nie.
Daar kom n tyd dat mens bestek moet opneem en n nuwe koers kies!

23/08/2020

Jesus word na 40 dae in die woestyn versoek. Die woestyn is n gevaarlike plek waar mens met moeite oorleef. Oorlewing toets mens se verhouding met God, jou verhouding met mense. Dit toets jou geloof en integriteit. Mense is geneig omselfgesentreerd te raak en eie behoeftes te beskerm. Mense veg om te oorleef. Die oer instink van oorlewing van die sterkste, neem mense maklik besit soos met diere. Dit kan mens baie gevaarlik maak. n Land se mense wat in n oorlewingstryd beland, soos dit al meer met SA gebeur, beweeg in n uiters gevaarlike sone. Besef die leiers dit?
Onthou Jesus toon ons dat mense anders as diere waar die swakste aan hulle eie lot oorgelaat word, mense die swakkeres ook bekserm en help oorleef. Mag die Here ons genadig wees

Address

Hoedspruit

Opening Hours

Monday 09:00 - 12:00
Tuesday 09:00 - 00:00
Wednesday 09:00 - 12:00
Thursday 09:00 - 12:00
Friday 09:00 - 12:00
Sunday 08:00 - 11:00

Telephone

+27150041087

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kruisgemeente Hoedspruit Nederduitse Gereformeerde Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Kruisgemeente Hoedspruit Nederduitse Gereformeerde Kerk:

Share