AP Kerk Hoedspruit

AP Kerk Hoedspruit Die Afrikaanse Protestante Kerk Hoedspruit is gestig 26 November 1989

28/08/2026

Erediens Sondag om 09:00
Teks: 1 Pet. 4:12-19
Tema: Wanneer die vuur kom, bly getrou aan Christus.

https://www.ankerpunt-projek.com/
26/08/2026

https://www.ankerpunt-projek.com/

Projek Anker Punt is ’n reaksie op die groeiende behoefte binne ons gemeente en die Hoedspruit gemeenskap. Ons huidige kerkgebou kan slegs ongeveer 250 persone akkommodeer, wat beteken dat nie almal saam kan aanbid nie. Daarom beplan ons ’n nuwe kerkgebou — nie vir aansien nie, maar om ’n ge...

21/08/2026

Erediens Sondag om 09:00.
Teks: Open. 16:17-21
Tema: Wat bly staan wanneer alles geskud word?

’n Huis van Hoop en Geloof Ons harte en hande werk saam aan die Ankerpunt Projek, waar ’n nuwe kerk gebou word – ’n plek...
14/08/2026

’n Huis van Hoop en Geloof
Ons harte en hande werk saam aan die Ankerpunt Projek, waar ’n nuwe kerk gebou word – ’n plek van gebed, gemeenskap en groei.

Elke steen wat gelê word, getuig van God se genade wat ons dra en ons toekoms vul met lig en liefde. Kom wees deel van hierdie reis en help ons om ’n anker van geloof in ons gemeenskap te vestig.

👉 Sluit aan en ondersteun: https://www.ankerpunt-projek.com/

🌷 1 MAAND OM TE GAAN! 🌷Die aftelling na ons Lentebasaar het amptelik begin! 🎉Maak jou kalender oop, bring jou mense saam...
12/08/2026

🌷 1 MAAND OM TE GAAN! 🌷

Die aftelling na ons Lentebasaar het amptelik begin! 🎉

Maak jou kalender oop, bring jou mense saam en kom geniet ’n dag propvol pret, kos, kuier en lente-vrolikheid! 🌸☀️

Sien julle oor ’n maand! 💕

07/08/2026

Erediens Sondag om 09:00.
Teks: Jos. 4:1-7 & 19-24
Tema: Wat beteken hierdie klippe?

31/07/2026

Erediens Sondag om 09:00.
Teks: Ps. 103:13-18
Tema: Die Here ontferm Hom oor sy kinders.

24/07/2026

Erediens Sondag om 09:00.
Teks: Lukas 9:23-25 & 51-62
Tema: Wie is jy?

17/07/2026

Erediens Sondag om 09:00.
Teks: Open. 16:12-16
Tema: God bly volkome in beheer

Address

Driehoek
Hoedspruit
1380

Telephone

+27150130271

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AP Kerk Hoedspruit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to AP Kerk Hoedspruit:

Shortcuts

Share