EG Kerk Hartbeespoort

EG Kerk Hartbeespoort ‘n Gemeente waar almal welkom is. Ons is baie gestel op liefde, omgee en die Waarheid van die Woord!

Vakansie Bybel Pret!Deel land en sand!
08/06/2026

Vakansie Bybel Pret!
Deel land en sand!

Evangelisasie-Sondag.Die lande lê wit van die oes.Is jy gehoorsaam?
08/06/2026

Evangelisasie-Sondag.

Die lande lê wit van die oes.
Is jy gehoorsaam?

Aanddiens: 07 Junie 2026 Prediker: Ds. Thys LoubserTema: Waarom doen ons sending werk?Skriflesing: Joh 4:31-37
07/06/2026

Aanddiens: 07 Junie 2026
Prediker: Ds. Thys Loubser
Tema: Waarom doen ons sending werk?
Skriflesing: Joh 4:31-37

Aanddiens: 07 Junie 2026 Prediker: Ds Thys LoubserTema: Waarom d...

Evangelisasie-SondagOggenddiens: 07 Junie 2026 Prediker: Ds. Thys LoubserTema: Geen plek vir draadsitters nie!Skriflesin...
07/06/2026

Evangelisasie-Sondag
Oggenddiens: 07 Junie 2026
Prediker: Ds. Thys Loubser
Tema: Geen plek vir draadsitters nie!
Skriflesing: Matt 12: 30

Oggenddiens: 07 Junie 2026 Prediker: Ds Thys LourensTema: Geen p...

05/06/2026
Bid & Waak 🙏🏻'n Heerlike kuier ☆
05/06/2026

Bid & Waak 🙏🏻

'n Heerlike kuier ☆

Aanddiens 31 Mei 2026 Prediker: Ds Willie KrigeTema: Die gesprek toe die Here wou onttrek!Skriflesing:  Eks. 33 : 1 - 6 ...
31/05/2026

Aanddiens 31 Mei 2026

Prediker: Ds Willie Krige
Tema: Die gesprek toe die Here wou onttrek!
Skriflesing: Eks. 33 : 1 - 6 & 11 - 23

Aanddiens 31 Mei 2026 Prediker: Ds Willie KrigeTema: Die gesprek toe die Here wou onttrek!Skriflesing: Eks. 33 : 1 - 6 & 11 - 23

Goeie More.Neem asb kennis dat daar geen uitsending sal plaasvind tydens die oggenddiens nie, ons skakel in vannaf die k...
31/05/2026

Goeie More.

Neem asb kennis dat daar geen uitsending sal plaasvind tydens die oggenddiens nie, ons skakel in vannaf die kerk op Pretoria Oos se Youtube kanaal.

’n Heerlike tydjie saam met spesiale dames om ’n baie spesiale verjaardag te vier. Gelukkige verjaarsdag, Mevrou Dominee...
26/05/2026

’n Heerlike tydjie saam met spesiale dames om ’n baie spesiale verjaardag te vier. Gelukkige verjaarsdag, Mevrou Dominee! 🌷

Address

125 Kuyper Street
Hartbeespoort
0216

Opening Hours

Wednesday 19:00 - 21:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 12:00
18:00 - 20:00

Telephone

+27825729162

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Hartbeespoort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category