Doxa Deo Xanadu Afrikaans

Doxa Deo Xanadu Afrikaans Doxa Deo Xanadu Kampus is 'n familie gemeente waar almal tuis voel en droom dat Hartbeespoort 'n plek sal wees waar God regeer.

Dienstye 08:30(Afr), 10:30(Eng) & 18:00(Afr)
https://linktr.ee/DDXanaduAfrikaans Doxa Deo Xanadu kampus bied aan jou die geleentheid om deel te wees van 'n unieke, passievolle, geestelike familie waar jy kan groei en toegerus kan word om te dien en uit te reik na elke sfeer van ons gemeenskap. Ons glo dat mense waardevol is en dat Jesus Christus die middelpunt van 'n mens se bestaan behoort te wee

s. Die gemeente is uitverkoop daaraan om op 'n informele wyse aan mense van alle ouderdomme die geleentheid te bied om die Here met passie te dien.

Address

630 Kubla Khan Drive, Xanadu Nature Estate
Hartbeespoort
0216

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:00
Sunday 08:00 - 12:00
17:30 - 21:00

Telephone

+27122531366

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doxa Deo Xanadu Afrikaans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Doxa Deo Xanadu Afrikaans:

Shortcuts

Share

Category