Nederduitsch Hervormde Kerk - Schoemansdal - Hartbeespoort

Nederduitsch Hervormde Kerk - Schoemansdal - Hartbeespoort Nederduitsch Hervormde Kerk - Schoemansdal in Hartbeespoort is geleë teen die Magaliesberge.

10/09/2026
Jeugaksie, Bergklim.  Kom klim saam.  Sondag 13 September 2026.
14/08/2026

Jeugaksie, Bergklim. Kom klim saam. Sondag 13 September 2026.

09/08/2026

Kom kuier saam met Magda en haar Erhard 28 Augustus 19:00 Hervormde Kerk Schoemansville.
Kontak 012- 2530146 vir kaartjies.

Kamers beskikbaar.Huis Hervs is 'n nie winsgewende instansie vir die versorging van bejaardes, onder die bestuur van die...
03/08/2026

Kamers beskikbaar.

Huis Hervs is 'n nie winsgewende instansie vir die versorging van bejaardes, onder die bestuur van die Ned. Herv. Kerk Schoemansdal.

In ‘n veilige, stil, dorpsomgewing waar bejaardes met respek en waardigheid behandel word, is Huis Hervs ‘n keuse wat volkome gemoedsrus aan bejaardes en hulle families bied.

Kontak
Ds.Werner Venter 083 630 7219
Lynette Seyffert 076 163 4705

Address

50 Marais Street Schoemansville
Hartbeespoort
0216

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 10:00

Telephone

+27122530146

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nederduitsch Hervormde Kerk - Schoemansdal - Hartbeespoort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category