07/09/2026
Ons het gisteroggend 3 pragtige babas met die Sakrament van die Heilige doop bedien.
Ons bid dat hulle in die kerk van Christus sal groot word, dat hierdie kinders hulle geestelikheid hier sal uitleef en dat hulle ware kinders van God sal wees.❤️
VGK Pacaltsdorp
'n Geestelike tuiste vir almal 🙏🏽