Sy genade is vir my genoeg

Sy genade is vir my genoeg God sal deur kom vir jou glo in Hom en Hy sal voorsien

01/08/2025
Nou venaand minder as n uur skakel in op my blad Volg my soek vir MW Own life uit die radio stasis heartbeat fm 8 till 1...
02/02/2025

Nou venaand minder as n uur skakel in op my blad Volg my soek vir MW Own life uit die radio stasis heartbeat fm 8 till 10

11/03/2024

Die Here bly die Here moet nooit twyfel nie want Sy genade sal altyd genoeg wees vir ek en jy

27/07/2023

Goeie more aan almal ek groet u hlle in Jesus Naam ek wil u hlle bemoedig met

Joh 12 verse 24 vir die dag lees dit tot dit met u prt

Nog iets is as u hlle wik deel uit maar van die watts app groep laat my weet
Die Here Seen

Naand se dietbares net verskoning maak daar sal nie live wees nie ons n geseende diens gehet en kom noh eers tot ruste e...
09/07/2023

Naand se dietbares net verskoning maak daar sal nie live wees nie ons n geseende diens gehet en kom noh eers tot ruste en loadshedding by ons ek sak weer datum in sit vir live service mooj aand God seen julle

En onthou Sy genade is genoeg

02/07/2023

Goeie naand dierbares nexts week sondag maak u hlle klaar dan sal ek weer live wees moontlik sal ek ook n gas saam my het so Hou die pages dop vir tyd

29/06/2023

Goeie middag almal op die blad asb neem kennis daar is reels en regulations op die blad as jy iets post asb post iets wat stigting is ek wil niks sien van scams van stuur die boidskap na soweel mense en al hierdie snaakse goed nie ons mense gaan deur genoeg dinge om nog n leen te versprei as ek agter kom daar is die boodskappe soos die een wat ek in my inbox gekry het gaan ek u afhaal van die blad om die ander mense te beskerm ek hoop ek my as stigter van hierdie blad duidelik genoeg gemaak dankie
Evg.MW.Own

25/06/2023

Goeie more al die kinders van God wees wetend dat die genade van God het ons deur gedra en Hy ons beskerm

Neem kennis dat tussen 5 en 8 vanmiddag se kant sal ek n woord live vir u hlle bring se iemand share dit met iemand en skakel in oo die blad Sy genade is genoeg

P.E wees ok die uit kyk versprui die story
21/06/2023

P.E wees ok die uit kyk versprui die story

Address

Pacaltsdorp
6529

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sy genade is vir my genoeg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Sy genade is vir my genoeg:

Share