Lewende Woord in Aksie

Lewende Woord in Aksie Leef en dra die vrug van dade wat geïnspireer is deur die Woord van God. Die verskil in jou lewe is wat die verskil in andere se lewe bewerk. Kom!

Om siele te red is die groot opdrag van Jesus. Dit het nooit verander nie! Die uitdaging van die dag is om daad Christene te kry, wat nog bereid is om die opdrag te gehoorsaam. Vind uit hoe jy betrokke kan raak. En wanneer jy geestelik 'n verskil gemaak het in iemand se lewe, sal jy uitvind wat dit is om werklik te leef!

Address

Kerk Straat
George
0000

Telephone

+27764010828

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lewende Woord in Aksie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lewende Woord in Aksie:

Shortcuts

Share