25/08/2015
Neem asb kennis dat n rou diens vir die afsterwe van aunty Milly vanaand om 7nm sal plaasvind by die Visagie woning. Mag haar siel in Vrede rus en mag die Visagie families die salwing van die tros van die Here ondervind in hierdie moelike tye.