12/05/2026
Goeie dag.
Ons staan in verbondenheid met almal wat geraak is deur die verwoestende weersomstandighede van die afgelope tyd.
Ons sê dankie vir toegewyde mense wat nood help verlig.
Maar ons bid vir krag, wysheid en uitkoms vir diegene wat deur die storms geraak is.
Mag Gen 22 (waar God die ram voorsien het in Isak se plek op die altaar), ook vir ons waar word: En Abraham het dié plek genoem: Die Here sal voorsien!
Ons tree in vir ons streek. 🙏🙏