Stellenberg Feesmark 2014

Stellenberg Feesmark 2014 22 Oktober tot 9 November 2013
Weeksdae: 10:00 tot 20:00 en Saterdae 10:00 tot 18:00 behalwe op 9 November sluit die mark om 17:00.

06/11/2014

Kom luister Vrydagaand vanaf 17:00 na Pieter Van in die Feesmark-restaurant. Dis 'n lekker saamkuier.

06/11/2014
31/10/2014

Kom luister vanaand vanaf 17:00 tot 20:00 na Pieter Van by die Feesmark restaurant. Môre middag vermaak Marius en Soleil weer gaste by die restaurant.

Versierings vir jou Kersboom! Die Feesmark bied 'n ongelooflike verskeidenheid.  Al die versierings is in  die eerste ve...
30/10/2014

Versierings vir jou Kersboom! Die Feesmark bied 'n ongelooflike verskeidenheid. Al die versierings is in die eerste vertrek na jy deur die tent gestap het.

Die Feesmark restaurant spog met heerlike lekkernye.  Kom maak gerus 'n draai.
29/10/2014

Die Feesmark restaurant spog met heerlike lekkernye. Kom maak gerus 'n draai.

Die Feesmark raak net mooier en mooier.  Kom kyk gerus self.
24/10/2014

Die Feesmark raak net mooier en mooier. Kom kyk gerus self.

23/10/2014

Kom luister Vrydagaand, 24 Oktober vanaf 17:00 na Pieter Van. Hy maak musiek by die restaurant. Maandag, 27 Oktober vanaf 18:00 tree die gewilde Bouwer Bosch by die Feesmark restaurant op. Moet dit nie misloop nie.

Die Feesmark open vandag sy deure.  Die voorraad is werklik ongelooflik vanjaar.  Uitstallers julle het julself oortref!
22/10/2014

Die Feesmark open vandag sy deure. Die voorraad is werklik ongelooflik vanjaar. Uitstallers julle het julself oortref!

Die Feesmark begin môre! Yippee.
21/10/2014

Die Feesmark begin môre! Yippee.

29/09/2014

Stellenberg Feesmark begin 22 Oktober 2014 om 10:00.
Besoek ons Maandae tot Vrydae vanaf 10:00 tot 20:00 en Saterdae vanaf 10:00 tot 18:00. Ons het 350 uitstallers en 'n splinternuwe restaurant en koffiekroeg.

Ons is baie dankbaar vir 'n suksesvolle Feesmark wat agter die rug is.  Voornemende uitstallers kan weer vanaf Maart 201...
21/11/2013

Ons is baie dankbaar vir 'n suksesvolle Feesmark wat agter die rug is. Voornemende uitstallers kan weer vanaf Maart 2014 ons webwerf www.stellenberg.co.za dophou vir aansoekvorms. Sien julle weer in 2014!

Joomla! - the dynamic portal engine and content management system

04/11/2013

Address

H/v Mountain Viewrylaan En Eversdalweg
Eversdal
7550

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stellenberg Feesmark 2014 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Stellenberg Feesmark 2014:

Share