Grace Station Familie Kerk / Family Church

Grace Station Familie Kerk / Family Church Om ‘n Lighuis van Christus en 'n veilige plek vir gebroke mense te kan wees,
To be a Lighthouse of Christ and a place of safety to all broken people.

29/05/2026
Goeie more.😊Hoop dit gaan goed vandag.Hierdie woorde het vanoggend baie diep getref. Ons is so vasgevang in die hussle e...
23/05/2026

Goeie more.😊
Hoop dit gaan goed vandag.

Hierdie woorde het vanoggend baie diep getref. Ons is so vasgevang in die hussle en bussle van elke dag se besige skedules, gejaag om deadlines maak, mense tevrede stel, en verskonings op te maak om nie tyd saam met God te kan spandeer nie. Ons het Professionele Regverdigers geword.
Vanoggend kla die Heilige Gees my aan oor "Time Management". Spandeer ek en jy dieselfde hoeveelheid tyd saam met God soos wat ons spandeer saam met wêreld? Gee ons vir die wêreld ook verskonings oor hoekom ons nie tyd saam met hulle kan spandeer nie? En as ek en jy vandag die verlore skapie is? Sal ons wil hê Jesus moet ons kom soek?
🌻

Middag Almal, onthou ons Pinksterdienste wat môreaand begin. Het jy herlewing nodig? Het jy oorwinning nodig? of wil jy ...
21/05/2026

Middag Almal, onthou ons Pinksterdienste wat môreaand begin. Het jy herlewing nodig? Het jy oorwinning nodig? of wil jy net jou verhouding met God versterk. Dan moet jy nie die dienste mis nie. Ons vertrou dat God GROOT dinge wil doen. Nooi familie en vriende. 🙏🏻

Middag Almal, ons wil julle almal nooi na ons Pinksterdienste. Kom met ñ verwagting en sien wat God kan doen. Die Heilig...
18/05/2026

Middag Almal, ons wil julle almal nooi na ons Pinksterdienste. Kom met ñ verwagting en sien wat God kan doen. Die Heilige Gees vertrou ons gaan werk en lewens verander. Jy moet net kom met ñ verwagting. Nooi familie en vriende. Sien jou daar. 🙏🏻

Naand Almal, onthou ons diens môreoggend. Moet nie mis wat God met jou wil deel nie. Ons sien jou daar. 🙏🏻😊
16/05/2026

Naand Almal, onthou ons diens môreoggend. Moet nie mis wat God met jou wil deel nie. Ons sien jou daar. 🙏🏻😊

Address

23 Grens Street, Risiville
Emfuleni
1929

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 14:00
Sunday 08:00 - 14:00

Telephone

+27642716948

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Grace Station Familie Kerk / Family Church posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Grace Station Familie Kerk / Family Church:

Share