07/09/2026
Vrydag het ons saamgekom vir ons Wรชreldwye Evangelisasie Gholfdag โ โn dag vol lekker kuier, goeie kompetisie, baie lag en natuurlik โn groter doel: om die werk van die Evangelie te ondersteun. ๐
Baie dankie aan elke speler, borg en persoon wat deel was van hierdie besonderse dag. Julle ondersteuning maak โn verskil en help ons om verder te reik met die Goeie Nuus van Jesus Christus.
Sien jou volgende jaar !