08/09/2026
π± ONTMOET ONS SOSIALE MEDIA-BEDIENING π±
Wat gebeur wanneer geloof en kreatiwiteit bymekaar kom? ππ₯
Ons Sosiale Media is hier om Basileia se storie verder te vat as net Sondae. Deur fotoβs, videoβs, stories en kreatiewe inhoud wil ons mense bereik, inspireer en wys wat God besig is om te doen. π
Want bediening gebeur nie net binne die kerkgebou nieβ¦
dit gebeur ook op jou skerm. ππ²
Maak kennis met die span agter die posts, reels en stories! π