Chrio Dome Gesinskerk

Chrio Dome Gesinskerk Gesinskerk met 'n verskil

14/11/2015

Dienste Sondagoggende 10h00.

Die Gesinskerk met 'n verskil!

07/06/2013

Chrio Dome Gesinskerk is nou gestasioneer in Witbank! Nr 8 Gordonweg, Panorama, Witbank. Dienste Sondagoggende 09h00.

27/12/2012

Die belangrikste Kerkdiens van die jaar... Oujaarsdiens 31 Des 2012 om 22h30! Asseblief moet dit nie mis nie - dis wonderlik om die oujaar uit en die nuwe jaar in te gaan in die teenwoordigheid van die Here. Sien julle daar. (141 Cowen Ntulistraat, Middelburg)

07/08/2012

Hoekom is julle 'Facebookers' so stil? Kry julle dalk koud?

17/07/2012

Wat gaan jy doen as ons Koning en Heer net vir een oomblik Sy Hand bo jou wegneem?

Pragtige tuin in Israel..
17/07/2012

Pragtige tuin in Israel..

11/07/2012
See van Galilea
09/07/2012

See van Galilea

06/07/2012

Dis vrydagaand! Na 'n lang besige werkende week. Nou kan almal ontspan en net rustig wees. MAAR moenie te erg ontspan dat jul skoon vergeet van Kerk Sondag........

01/06/2012

Dis vrydag julle.........! Net 2 dae dan kan ons weer Kerk bywoon, iets om na uit te sien ne!

31/05/2012

Mattheus 17:20 "En niks sal vir julle onmoontlik wees nie". Glo dit en leef dit.

27/05/2012

More is Maandag! Staan op met 'n lied in jou hart en gaan hierdie week in met 'n lofsang. Geniet dit!

Address

Duvhapark
1050

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Chrio Dome Gesinskerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Chrio Dome Gesinskerk:

Share