Afrikaanse Protestantse Kerk Witbank

Afrikaanse Protestantse Kerk Witbank Wie is ons? APK Witbank is 'n gereformeerde kerk van Christus en onbeskaamd 'n volkseie kerk. Oor die 26 jaar het die Here die kerk geseën bo maat.

Die kerk is vanjaar 26 jaar oud en gestig op 23 September 1987 as deel van die Afrikaanse Protestantse Kerkverband. Van omtrent 20 belydende lidmate in 1987 het die kerk gegroei tot 230 belydende lidmate in 2012. Byna van stigting af het die kerk 'n voltydse leraar en in die tyd is 'n eie kerkkompleks en pastorie opgerig. Die lidmate van die kerk is nie beroemdes, gerekendes en welgesteldes nie. D

it is u familie, bure, vriende en kennisse wat in die kerk tot 'n hegte geloofsgesin saamgesnoer is. Onderlinge gehegtheid, liefde en warmte in die diens van die Here Jesus en mekaar kenmerk die APK Witbank.

Address

Ritastraat 7, Del Judor
Emalahleni
1034

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Afrikaanse Protestantse Kerk Witbank posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share