14/05/2026
Ons het 'n splinternuwe Facebook-blad! 🎉
Weens tegniese uitdagings moes ons 'n nuwe
Facebook-blad skep. Ons nooi jou graag uit om ons nuwe blad te volg deur die skakel hieronder te gebruik, sodat jy steeds op hoogte kan bly van alles wat by Neo Doxa gebeur.
Ons ou blad sal nog tot Junie beskikbaar wees, maar alle nuwe opdaterings sal voortaan op ons nuwe blad gedeel word.
👉🏼Klik op die skakel hieronder en gaan volg ons
nuwe blad
https://www.facebook.com/share/1BNZBr9b2x/?mibextid=wwXIfr