Durbanville Gemeente

Durbanville Gemeente Visie: Dissipels van Jesus, saam in diens van God se nuwe wêreld

Durbanville Gemeente se visie is om as dissipels van Jesus, saam in diens van God se nuwe wêreld te leef. Dit beteken:
• dat ons elke dag moet leer om saam met Jesus te leef (dissipels)
• dat ons mekaar, ons mede-gelowiges, nodig het (saam)
• dat 'n lewe as dissipel van Jesus, saam met mede-gelowiges, noodwendig uitloop op diens in die wêreld (diens)

05/09/2026
14/08/2026

6 Augustus | Boomplant-seremonie

Ter viering van ons 200ste verjaarsdag het ons Donderdag, 6 Augustus, 'n besondere boomplant-seremonie gehou.Dr. Tinus v...
12/08/2026

Ter viering van ons 200ste verjaarsdag het ons Donderdag, 6 Augustus, 'n besondere boomplant-seremonie gehou.

Dr. Tinus van Zyl het met die hulp van verteenwoordigers van Durbanville Gemeente se dogtergemeentes 'n Sederboom geplant.

Mag hierdie boom vir baie jare groei as 'n simbool van God se trou, ons gemeente se ryke geskiedenis en die hoop waarmee ons die toekoms tegemoetgaan. Baie dankie aan almal wat saam met ons kom vier het!

06/08/2026
200 jaar gelede het God 'n geloofsgemeenskap in Durbanville gevestig.Sondag, 2 Augustus, het ons met dankbare harte stil...
04/08/2026

200 jaar gelede het God 'n geloofsgemeenskap in Durbanville gevestig.

Sondag, 2 Augustus, het ons met dankbare harte stilgestaan by daardie ongelooflike nalatenskap.

Ons Feesdiens met dr. Ockert Meyer was 'n viering van God se trou deur die jare.

Daarna het ons as gemeente saam gekuier, heerlike koek geeet en 'n glasie vonkelwyn geklink – nie net op 200 jaar wat verby is nie, maar ook op die pad wat nog voorlê.

Dankie aan elkeen wat hierdie dag saam met ons gevier het. Julle is deel van 'n storie wat al twee eeue lank geskryf word – en waarvan God steeds die Outeur is.

Soli Deo Gloria. Aan God alleen die eer.

Ons Feesvideo is beskikbaar!Kyk hoe Durbanville Gemeente se verhaal ontvou deur die jare en beleef die mense, mylpale en...
04/08/2026

Ons Feesvideo is beskikbaar!
Kyk hoe Durbanville Gemeente se verhaal ontvou deur die jare en beleef die mense, mylpale en hoogtepunte wat ons gemeente gevorm het.

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

03/08/2026

Opregte dank !

Address

Cnr Of Weyers Street And Church Street
Durbanville
7551

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 14:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Durbanville Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Durbanville Gemeente:

Shortcuts

Share