TGK Jeug

TGK Jeug Elke Vrydag aand om 18:30 by Brackenfell Baptist Church
Alle hoërskool kinders is welkom :)

Moenie hierdie boodskap mis nie! Kom luister en kuier gerus saam. Onthou om jou vriende te nooi🤩😊
21/09/2023

Moenie hierdie boodskap mis nie! Kom luister en kuier gerus saam. Onthou om jou vriende te nooi🤩😊

Vrydae aande by Mountain Movers Jeug! Kom en nooi jou vriende saam! 🤩😇
19/09/2023

Vrydae aande by Mountain Movers Jeug! Kom en nooi jou vriende saam! 🤩😇

“Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee.🤍 - Matteus 11:28 - 🤍Jy is altyd welkom by Jeu...
14/09/2023

“Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee.
🤍 - Matteus 11:28 - 🤍
Jy is altyd welkom by Jeug elke Vrydagaand!
Kyk by ons bio vir meer inligting!! ☁️✝️😇

Moenie jou skaam vir jou geloof nie. Hoe om op te staan vir jou geloof.
13/09/2023

Moenie jou skaam vir jou geloof nie. Hoe om op te staan vir jou geloof.

Kom join ons hierdie Vrydag by Jeug! Nooi jou vriende😁🤩
06/09/2023

Kom join ons hierdie Vrydag by Jeug! Nooi jou vriende😁🤩

Nooi julle vriende! 🤩
05/09/2023

Nooi julle vriende! 🤩

Vrydag kyk ons verder na die Bybel en evolusie. Wat is die groot verskille? Kan ons albei glo?
30/08/2023

Vrydag kyk ons verder na die Bybel en evolusie. Wat is die groot verskille? Kan ons albei glo?

18/08/2023
Wat is die implikasie van evolusie en hoe ons die Bybel interpreteer?
17/08/2023

Wat is die implikasie van evolusie en hoe ons die Bybel interpreteer?

Is die Bybel betroubaar? Is dit nie net stories nie?
02/08/2023

Is die Bybel betroubaar? Is dit nie net stories nie?

Word geanker in die Woord van God.
26/07/2023

Word geanker in die Woord van God.

Hoe volg ek Jesus heelhartig? Kom kuier Vrydagaand en vind uit.
20/07/2023

Hoe volg ek Jesus heelhartig? Kom kuier Vrydagaand en vind uit.

Address

21 Main Str
Durbanville

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when TGK Jeug posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share