VEK - Carletonville

VEK - Carletonville Gemeente met Goddelike Liefde
Waar elkeen Toegerus word en
hul Bediening kan Uitleef!

Beleef Sondag by Vollies Gemeente... Nooi jou familie en vriende saam!🕘 09:00📍 41 Talc Straat, Carletonville"Kom, laat o...
26/06/2026

Beleef Sondag by Vollies Gemeente... Nooi jou familie en vriende saam!

🕘 09:00
📍 41 Talc Straat, Carletonville

"Kom, laat ons die Here aanbid."
– Psalm 95:6

Ons kyk uit vir jou!🙏

WOENSDAG @ VOLLIESBIDUUR | 18H00Die sterkste verbinding is nie Wi-Fi nie... dis gebed.Kom connect met God.Soek eers die ...
24/06/2026

WOENSDAG @ VOLLIES

BIDUUR | 18H00

Die sterkste verbinding is nie Wi-Fi nie... dis gebed.

Kom connect met God.
Soek eers die Koninkryk.


Vollies Gemeente.. kom vier Vadersdag saam met ons terwyl ons ons aardse vaders eer en ons Hemelse Vader aanbid.📅 Sondag...
19/06/2026

Vollies Gemeente.. kom vier Vadersdag saam met ons terwyl ons ons aardse vaders eer en ons Hemelse Vader aanbid.

📅 Sondag, 21 Junie
🕘 09:00
📍 41 Talcstraat, Carletonville

🙌 Aanbid saam met ons!

Bring jou familie en vriende vir ’n besonderse oggend van aanbidding, bemoediging en gemeenskap.

Ons sien uit daarna om jou te verwelkom!

Hallo almal Jy is hartlik welkom om saam met ons te kom bid by Vollies Gemeente Vrouebiduur @ 10H00Biduur @ 18H00“Gebed ...
16/06/2026

Hallo almal

Jy is hartlik welkom om saam met ons te kom bid by Vollies Gemeente

Vrouebiduur @ 10H00
Biduur @ 18H00

“Gebed verander nie net omstandighede nie, dit verander ook die een wat bid.” ✨

Kom saam en ervaar God se teenwoordigheid. Ons sien uit om jou daar te sien🙏

Hartlike welkom aan ons nuwe lidmate. So bly dat jul deel is van ons familie. Mag die Here se liefde en guns op jul rus!...
14/06/2026

Hartlike welkom aan ons nuwe lidmate. So bly dat jul deel is van ons familie. Mag die Here se liefde en guns op jul rus!

WORD DEEL VAN ONS FAMILIE Soek jy 'n plek waar jy kan behoort, groei en saam met ander Jesus kan volg?By Vollies Gemeent...
13/06/2026

WORD DEEL VAN ONS FAMILIE

Soek jy 'n plek waar jy kan behoort, groei en saam met ander Jesus kan volg?

By Vollies Gemeente glo ons kerk is meer as 'n gebou — dit is 'n familie. Kom beleef opregte aanbidding, bemoedigende Woordbediening en warm fellowship.

Sondagdiens | 09:00
Vollies Kids 09:00
📍 41 Talc Straat, Carletonville

Jy behoort hier.
Jy is welkom hier.
Word deel van ons familie.

Hallo familie 👋Jy is hartlik welkom na ons Woensdag Bidure 🕙 Tyd: 10:00 Vrouebiduur🕕 Tyd: 18:00 BiduurKom ons soek die H...
09/06/2026

Hallo familie 👋
Jy is hartlik welkom na ons Woensdag Bidure

🕙 Tyd: 10:00 Vrouebiduur
🕕 Tyd: 18:00 Biduur

Kom ons soek die Here saam
“Volhard in gebed en waak daarin met danksegging.” – Kolossense 4:2

Bring iemand saam en kom ervaar God se teenwoordigheid🙏

 Baie geluk met die inseën van jul pragtige seuntjie Lee-Roy. Mag Vader se seën op jul rus en jul lei op elke terrein.🙏
07/06/2026


Baie geluk met die inseën van jul pragtige seuntjie Lee-Roy. Mag Vader se seën op jul rus en jul lei op elke terrein.🙏

Address

41 Talc Straat
Carletonville
02499

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:00
18:00 - 19:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VEK - Carletonville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to VEK - Carletonville:

Share