09/09/2026
Nagmaal tafel pragtig gedek!
Dankie aan ons susters wat altyd soveel moeite doen!
JOHANNES 6:53-56 AFR53
[53] En Jesus sê vir hulle: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, as julle nie die vlees van die Seun van die mens eet en sy bloed drink nie, het julle geen lewe in julleself nie. [54] Hy wat my vlees eet en my bloed drink, het die ewige lewe, en Ek sal hom opwek in die laaste dag. [55] Want my vlees is waarlik spys, en my bloed is waarlik drank. [56] Wie my vlees eet en my bloed drink, bly in My en Ek in hom.