Radicals Jeug/Youth

Radicals Jeug/Youth Radicals Jeug van NG Oberholzer Gemeente

Betrokke by die jeug
Antionette James Jannus Yvette

Ons mense.... Ons kerk......!  Iets om op trots te wees!
24/05/2022

Ons mense.... Ons kerk......! Iets om op trots te wees!

Lidmate van die NG Kerk Oberholzer het onlangs allerlei aksies aangepak.

Heerlike Sondagskool Piekniek gewees vandag!  Baie dankie vir almal wat vandag moontlik gemaak het.
13/03/2022

Heerlike Sondagskool Piekniek gewees vandag! Baie dankie vir almal wat vandag moontlik gemaak het.

Baie opgewonde vir die nuwe jaar en al sy dinge.
23/01/2022

Baie opgewonde vir die nuwe jaar en al sy dinge.

23/01/2022

Sondagskool begin vandag đŸ€©
Voorskool in die Ark; Gr.1-3 by Hasie Kalbassie; Gr.4-6 in die Houthut & Gr.7-10 op Gallery.

Alfas (voorskool) gaan eers saam met ouers kerk toe, daar sal 'n kindermoment in die kerk wees waarna ons die alfas na hulle klassie toe sal neem. Die ander grade se klasse begin direk na die erediens tot 11uur.

Wat 'n spesiale oggend met ongelooflike jongmens.Julle het by een van  julle christelike bestemming gestop.Wat 'n voorre...
27/10/2021

Wat 'n spesiale oggend met ongelooflike jongmens.

Julle het by een van julle christelike bestemming gestop.

Wat 'n voorreg om saam julle die journey te kon deel!

Om vir iemand te bid is 'n groot voorreg! Gebedsouers aksie....Elke jaar kry 'n gebedskind 'n ouer of ouers wat vir hull...
24/10/2021

Om vir iemand te bid is 'n groot voorreg!

Gebedsouers aksie....

Elke jaar kry 'n gebedskind 'n ouer of ouers wat vir hulle bid en bederf deur die jaar. Bande word gebou en verhoudings word gevorm.

2021 was baie spesiaal en die kinders was baie verbaas om hulle gebedsouer te ontmoet.

Dankie vir elkeen se bydrae tot die sukses van die aand.
❀

Vandag is spesiale jongmense se belydenis van geloof!     Wat 'n voorreg! Kan nie glo ons het by een van ons bestemming ...
24/10/2021

Vandag is spesiale jongmense se belydenis van geloof! Wat 'n voorreg!

Kan nie glo ons het by een van ons bestemming gestop vandag nie.

Vandag is julle belydenis van geloof. Vandag is die dag wat julle as doop lidmate voor in die kerk staan en uitloop as Belydende lidmate van die kerk.

Onthou ons GPS vat ons soms deur funny strate, en destinasie! Onthou net hy sal jou altyd reroot tot op die regte pad. Hou net aan bid en glo,

Hy sal jou altyd terug bring na jou ware noordpunt.

Onthou ons/ek sal altyd daar vir julle wees maak nie saak hoe oud en krom julle gaan word nie.

Geniet die daggie saam julle gesinne en die kerk.

đŸ™đŸ»đŸŒ»â€ïž

Aan elkeen van julle vanoggend!   Julle het "Ja" gesĂȘ! Ons is so opgewonde saam julle.Vandag begin die wedloop vir julle...
22/11/2020

Aan elkeen van julle vanoggend! Julle het "Ja" gesĂȘ!

Ons is so opgewonde saam julle.

Vandag begin die wedloop vir julle as Christene.

Julle families het julle gehelp opwarm, elke kategese onderwyser, dominee het julle gereeld gemaak vir julle wedloop.

Nou vandag het julle Ja gesĂȘ en julle wedloop begin afskop saam met God en die kerk. Julle is nou verantwoordelik om die wedloop te voltooi en by wenpaal uit te kom.

Julle wedloop is nogsteeds nie alleen, ons staan almal langs die baan en gee water en hulp waar ons kan.

Elkeen van julle is ongelooflike spesiaal!

Ons het 'n ongelooflike avontuur gehad tot nou toe. Ek sien uit daarna om julle as gemeentelede in die kerk te sien.

Lief julle almal tonne baie!

###

Vandag is die dag.....Belydenis van Geloof 2020 vir julle pragtige kinders.Ongelukkig is die kerk vol geboek.Onthou ons ...
22/11/2020

Vandag is die dag.....

Belydenis van Geloof 2020 vir julle pragtige kinders.

Ongelukkig is die kerk vol geboek.

Onthou ons gaan dit Live uitsaai op Facebook. Op ons NG Oberholzer blad.

Jare terug het daar 'n tradisie begin in die kerk.  Elke Finalejaarskind kry 'n geheime gebedsouer om daardie jaar vir d...
20/11/2020

Jare terug het daar 'n tradisie begin in die kerk. Elke Finalejaarskind kry 'n geheime gebedsouer om daardie jaar vir die kind te bid en bederf.

Vanaand was die ontmoeting van die Gebedsouers.

Dit was 'n ongelooflike lekker aand.

Sondag staan die klompie jongmense voor in die kerk om Belydenis van Geloof af te lĂȘ!

Waar is die tyd heen!Minder as 2 weke staan hierdie klompie jongmense voor in die kerk om Belydenis van Geloof af te lĂȘ!...
13/11/2020

Waar is die tyd heen!

Minder as 2 weke staan hierdie klompie jongmense voor in die kerk om Belydenis van Geloof af te lĂȘ!

Julle is 'n ongelooflike groep kinders.

Die Covid-19 het dit nie gemaklik gemaak nie maar julle het dit gemaak!

21/03/2020

Address

Vleistraat 25
Carletonville

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Radicals Jeug/Youth posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Radicals Jeug/Youth:

Share