Jeug maats Lewe in Christus Pinkster Deelkraal

Jeug maats Lewe in Christus Pinkster Deelkraal JEUG ouderdomme vanaf 7 tot 21 jaar oud welkom!! Kom ons jeug van Deelkraal wys vir almal hoe ons elke vrydag massas opdaag in Jesus naam!�

24/08/2022

Dankie aan almal vir jul "likes" vir ons Jeug groep. Enige donasies,skenkings welkom. God se rykste seen🌻

19/08/2022

Vanaand se jeug was lekker..maar heeltemal te kort. ons groei by die week en my hart swel van trots om te sien hoeveel jul dit geniet.. Ek sien nog Groot en Wonderlike dinge met die jeug alles in Jesus Naam Amen! Kom gerus..julle is meer as welkom.. Vanaf 7 jr tot 18jr..elke vrydag 17:00-18:30!! Volgende Vrydag; Opening en gebed,praise en worship,deel elkeen ietsie oor wat hul verstaan of bylas oor lessie .. dan thought for the week/huis(self)werk.... dan hoogtepunt van saamwerk.. TREASURE HUNT!!Whoopee..lekker pret!! Laastens Afsluit en gebed..n klein ps/heinnering aan elkeen wat om te onthou of doen in die week.. Enige donasies hetsy n soet dingetjie/drinkgoedjies/of ietsie wat ons kan maak om te eet vir die kinders is welkom:kontak my op 0604678519 Tanya Beyl op die stadium is daar16 kinders in totaal..Sal waardeer julle💛
and we are still going strong..die getalle sal klim..👐Geseende week aan almal,Jesus liefde😙🌝💖

Al die jeug van Deelkraal,17:00-18:30 JEUG AAND*ELKE VRYDAG.2 Nuwe Jeug pastore:Wickus en TanyaSien julle daar!
02/08/2022

Al die jeug van Deelkraal,17:00-18:30 JEUG AAND*ELKE VRYDAG.
2 Nuwe Jeug pastore:Wickus en Tanya
Sien julle daar!

Ons nooi al die jeug(kinders en tieners) van Deelkraal graag uit na ons Jeug aand:Elke Vrydag 17:00-18:30 GELEI DEUR TWE...
02/08/2022

Ons nooi al die jeug(kinders en tieners) van Deelkraal graag uit na ons Jeug aand:Elke Vrydag 17:00-18:30 GELEI DEUR TWEE NUWE JEUG PASTORE; WICKUS EN TANYA.Waar ons deel en leer van Jesus. Fun aktiwiteite doen en lekker kompetisies hou! Deel asb die post laat ons soveel jonges as moontlik hier kan sien elke Vrydag. Kontak gerus vir enige navrae: 0604678519

28/07/2022

Address

Francollin 18, DEELKRAAL
Carletonville
2500

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jeug maats Lewe in Christus Pinkster Deelkraal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Jeug maats Lewe in Christus Pinkster Deelkraal:

Share