EG Kerk Carletonville

EG Kerk Carletonville Ons is n kerk wat staan op die fondament van Christus.

Erediens - Ds Ferdi Bekker - 6 September 2026
06/09/2026

Erediens - Ds Ferdi Bekker - 6 September 2026

This stream is created with

Baie geluk met jou verjaarsdag! Ons bid en hoop dat jy 'n baie spesiale dag het. Mag dit 'n geseënde jaar wees vir jou ❤...
02/09/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag! Ons bid en hoop dat jy 'n baie spesiale dag het. Mag dit 'n geseënde jaar wees vir jou ❤
Baie liefde, EG Kerk

✨🎄 LIGGIELOOP VIR CARLETONVILLE 🎄✨Ons wil hierdie jaar graag ’n pragtige Liggieloop vir die gemeenskap van Carletonville...
30/08/2026

✨🎄 LIGGIELOOP VIR CARLETONVILLE 🎄✨

Ons wil hierdie jaar graag ’n pragtige Liggieloop vir die gemeenskap van Carletonville aanbied, en ons het julle hulp nodig om dit moontlik te maak! 🤍

Indien jy kan help, vra ons asseblief vir skenkings van:

✨ Fairy lights of enige ander liggies
🍾 Glasbottels van enige grootte
🥫 Blikke, soos Ricoffy-, melk- of soortgelyke blikke
🎄 Ou Kersliggies of Kersdekor wat jy nie meer gebruik nie

Elke skenking, groot of klein, sal help om iets besonders vir ons gemeenskap te skep. Ons sal dit opreg baie waardeer! ✨

📍 Skenkings kan afgelaai word by:
49 Grundlingstraat, Carletonville

Indien jy nie self kan aflewer nie, kontak ons gerus om te hoor of ons dit kan kom oplaai.

📞 083 709 8822

Baie dankie dat julle ons help om Carletonville hierdie Kersfees met lig, vreugde en gemeenskapsgees te vul! 🎄✨

EG Kerk Carletonville Erediens - Ds Ferdi Bekker - 30 Augustus 2026
30/08/2026

EG Kerk Carletonville Erediens - Ds Ferdi Bekker - 30 Augustus 2026

This stream is created with

EG Kerk Carletonville Nagmaaldiens - Ds Ferdi Bekker
23/08/2026

EG Kerk Carletonville Nagmaaldiens - Ds Ferdi Bekker

This stream is created with

Address

49 Grundling Street
Carletonville

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Carletonville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share