Bloom Creations

Bloom Creations Creating from the heart - and loving it! I love being creative, and from that the Bloom range has be

Vandag is die laaste daggie om te bespreek vir die baie lekker en opwindende geleentheid. Sommer net 'n oggend om met  p...
07/09/2026

Vandag is die laaste daggie om te bespreek vir die baie lekker en opwindende geleentheid. Sommer net 'n oggend om met passie die laaste deel van die jaar aan te pak en te blom waar jy geplant is. Kom en vernuwe jou denke saam my!✨️

*You're Invited!*
Join us for our next SACBW Helderberg networking morning as we explore the theme:

*Strategic Thinking*
🖌️C-R-E-A-T-I-V-E🖌️

We're delighted to welcome *Colette van Wyk*, owner of Maison Floraison (House of Bloom)
I believe in embracing creativity, continuous personal growth, and the courage to keep learning, evolving and blooming through gratitude.

Come and enjoy a morning of meaningful networking, inspiring conversation, and genuine connection with like-minded businesswomen.

📅Date: Tuesday 15 September 2026
🏠Venue: Bread, Milk & Honey
⏰Time: 09:00 - 11:00

💛Members: R150

💛Non-member: R200
_Includes coffee and breakfast_

*Book via link*

https://sacbw.org/product/sacbw-helderberg-network-event-15-september-2026/

📌Bring a friend, grow your network, and leave inspired.

We look forward to seeing you there!

Dis darem maar altyd lekker om daardie skoolfototjie vanaf die skool te kry, MAAR soveel lekkerder as jy die foto's EN '...
04/09/2026

Dis darem maar altyd lekker om daardie skoolfototjie vanaf die skool te kry, MAAR soveel lekkerder as jy die foto's EN 'n sleutelhouertjie kry by Sunel Jordaan

Die fototjie kan sommer dadelik aan jou handshak, tas, sleutels gaan en sommer 'n geskenkie wees vir al die Ouma's Oupa's ooms, tannies, niggies en nefies.. want met die sleutelhouertjie wil jy net brag😁

Dis al 'n geruime tyd wat ek die voorreg het om hul te maak, maar die jaar het ek net weer opnuut die waarde van foto's ontdek! Dit bly my passie en verskaf net soveel vreudge. Dit neem mens terug na spesiale tye en beste is, die sleutelhouertjie dra jy saam jou. Na aan jou hart🤍

Dankie vir ELKE liewe bestelling ✨️🤍

❤️

"Mamma, my Juffrou verjaar en hou van rose" dan bak Mamma baie graag😉   # roses     😄
04/09/2026

"Mamma, my Juffrou verjaar en hou van rose" dan bak Mamma baie graag😉

# roses 😄

Die mooiste seisoen Lente is hier. 🌿 Dit bied sommer vir ons nuwe geleentheid om self ook te groei. Die vorige paar maan...
01/09/2026

Die mooiste seisoen Lente is hier. 🌿

Dit bied sommer vir ons nuwe geleentheid om self ook te groei. Die vorige paar maande kon ek self groei deur heelwat van my ou blare af te trek, myself weer ontdek. En ook te onthou dat "less is more"

Daar is soveel om te vertel...

Mag jy ook "G.R.O.W" in die nuwe seisoen. 🌿✨️

Liefde
Bloom

Vergelegen W**e Estate in Somerset West is home to Africa's only International Camellia Garden of Excellence, featuring ...
23/08/2026

Vergelegen W**e Estate in Somerset West is home to Africa's only International Camellia Garden of Excellence, featuring over 1,000 mature shrubs and 550 cultivars that peak during the winter months from April to September.

Just had to share one of my favorite places for inspiration and recharge. 🤍🌿

Preserved petals, timeless stories....🌿Ek het die voorreg gehad om die mooi blare en bietjie my skoonpa se as te te kon ...
21/08/2026

Preserved petals, timeless stories....🌿

Ek het die voorreg gehad om die mooi blare en bietjie my skoonpa se as te te kon saamvat en preserveer in die mooi juwele. Die plante vertel 'n besonderse storie van Oupa se vol sirkel.

Ons as familie ken Oupa se stories en die mooi mens wat net hy was..

Ek deel graag die stukkie van my hart.

Aah dankie, hoe wonderlik is die terugvoer Shinine. Ek is besig om my gereedskap bietjie af te stof en so stadig weer te...
17/08/2026

Aah dankie, hoe wonderlik is die terugvoer Shinine.

Ek is besig om my gereedskap bietjie af te stof en so stadig weer terug te kom na my tafel. 😄

🤍

"Dried flowers whisper a gentle truth: nothing truly beautiful is ever lost." Iets baie klein en spesiaal is in wording....
17/08/2026

"Dried flowers whisper a gentle truth: nothing truly beautiful is ever lost."

Iets baie klein en spesiaal is in wording..

❤️

Hello Augustus....Mooiste yskasmagnete in wording..   ❤️    Sunel  Jordaan
01/08/2026

Hello Augustus....

Mooiste yskasmagnete in wording..

❤️ Sunel Jordaan

Vinnige, super besige week. Dankbaar vir elke bestelling.  ❤️
06/06/2026

Vinnige, super besige week. Dankbaar vir elke bestelling. ❤️

Address

Somerset West
Cape Town

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00

Telephone

+27794030557

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bloom Creations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share