GOD is LIG

GOD is LIG Non-Profit Organisation This need for relationship starts with the family, and develops to friends, and eventually in a community.

GOD is LIG NPC (LIG) NPO 194-125
Location: Somerset West, Western Cape

Let it go

Humans are social creatures who crave connection and belonging. When a person get wounded through trauma, rejection, abuse, neglect or other dysfunctional people they are more likely to suffer from mental or physical sickness or other toxic behaviours that will influence their happiness. LIG offers a path to recovery and growth, enabling people to overcome adversity and build a better life for themselves.

Buitenzorg translated literally, means "without a care," "free of care," or "beyond worry".Buitenzorg Street is one of t...
11/06/2026

Buitenzorg translated literally, means "without a care," "free of care," or "beyond worry".

Buitenzorg Street is one of the many roads that lead to the Helderberg Hospital, just around the corner from where we do our counselling from. It's a beautiful reminder of God being in control of our lives when taking this road to work (no care, no worry). He is the wonderful Counselor.

Give all your worries and cares to God, for He cares about you. 1 Pet 5:7


Van Duisternis na Lig kursus by Nuwe Lewe Familiekerk, Brackenfell  5 - 6 Junie en ons Geloofsfamilie bymekaarkom 7 Juni...
08/06/2026

Van Duisternis na Lig kursus by Nuwe Lewe Familiekerk, Brackenfell 5 - 6 Junie en ons Geloofsfamilie bymekaarkom 7 Junie in ons tuisdorp.

Toe hulle dit hoor, het hulle stil geraak. Hulle het God begin prys en gesΓͺ: 'God het selfs nie-Jode tot inkeer gebring π‘œπ‘š π‘Žπ‘Žπ‘› β„Žπ‘’π‘™π‘™π‘’ 𝑑𝑖𝑒 𝑙𝑒𝑀𝑒 𝑑𝑒 𝑔𝑒𝑒.' Handelinge 11:18

31/05/2026


8-9 MeiLig kursus in Somerset-Wes, dankbaar vir mooi getuienisse, Q&A's en die π‘˜π‘œπ‘–π‘›π‘œπ‘›π‘–π‘Ž van 'n groepie mense met Jesus s...
11/05/2026

8-9 Mei

Lig kursus in Somerset-Wes, dankbaar vir mooi getuienisse, Q&A's en die π‘˜π‘œπ‘–π‘›π‘œπ‘›π‘–π‘Ž van 'n groepie mense met Jesus saam in ons boot!

Dankie Elsa vir jou wyse woorde: 'Nie net wanneer jy in Hom glo nie, maar Hom glo!' Tot groot seΓ«n vir ons.

Jy moet uitkom by aanvaarding na 'n post traumatiese ervaring. Dankie Don Wessels vir jou ongelooflike getuienis en jou ...
07/05/2026

Jy moet uitkom by aanvaarding na 'n post traumatiese ervaring. Dankie Don Wessels vir jou ongelooflike getuienis en jou woorde wat ons lewens diep aanraak. Dankie vir jou getuienis van Lig, Aanvaarding, Geloof en Ewige Hoop! 'Onthou die Here is in jou boot. Die Here se liefde is in ons. Vaar jou boot die beste wat jy kan. Hy wil hΓͺ jy moet jou vislyn in die water gooi. Jy moet Hoop hΓͺ op iets beter in die toekoms. En dan seΓ«n Hy dit en dan gee Hy vir jou daai geluk en vrede en vreugde en daai visse in hierdie wΓͺreld.'

07/05/2026
Somerset-Wes, Lourensford straatIn Sy diens!
05/05/2026

Somerset-Wes, Lourensford straat

In Sy diens!

24-25 AprilOns het 'n kosbare tyd beleef by CG Kerk Kuilsrivier saam met ds Johnny Tromp, sy vrou en hul gemeente. Hul o...
28/04/2026

24-25 April

Ons het 'n kosbare tyd beleef by CG Kerk Kuilsrivier saam met ds Johnny Tromp, sy vrou en hul gemeente. Hul oop harte en gasvryheid was tot groot seΓ«n vir ons.



Die SkoenlapperDie mens het 'n kokon van β€˜n skoenlapper gevind. Daar was β€˜n skeurtjie in die kokon en toe dit lyk asof d...
24/04/2026

Die Skoenlapper

Die mens het 'n kokon van β€˜n skoenlapper gevind. Daar was β€˜n skeurtjie in die kokon en toe dit lyk asof die skoenlapper sukkel om deur die gaaitjie te kom, het die mens besluit om die skoenlapper te help. Die mens het die kokon oopgesny en die skoenlapper het toe maklik uitgekom, maar dit het β€˜n opgeswelde lyf en kop gehad met klein gekreukelde vlerke.

Die mens het die skoenlapper dopgehou, want hy het verwag dat die vlerke enige oomblik groter sal word, uitrek en dat sy lyf sal krimp. Dit het nie gebeur nie en die skoenlapper kon nooit vlieg nie.

Die mens het nie besef nie dat die gesukkel van die skoenlapper om deur die klein gaaitjie te kom, God se manier is om vloeistof van die skoenlapper se lyf deur te dwing na sy vlerke sodat hy gereed kan wees om te vlieg sodra hy van die kokon loskom.

Ons d**k ook soms dat die gesukkel te veel is, asof die lewe ons vasdruk, maar God weet dat die struikelblokke in ons lewens, ons geestelike lewens ontwikkel en versterk sodat ons waardige dissipels vir Hom kan wees.




Nuwe kursus datum 24-25 April, CG kerk Kuilsrivier. Indien jy belangstel, kontak gerus vir Sasha Smith by 071 922 1152.
15/04/2026

Nuwe kursus datum 24-25 April, CG kerk Kuilsrivier. Indien jy belangstel, kontak gerus vir Sasha Smith by 071 922 1152.

Address

Corner Batavia And Oldenland Street
Cape Town
7130

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27716830627

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GOD is LIG posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share