Doxa Deo Tygerville

Doxa Deo Tygerville Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Doxa Deo Tygerville, Willowbridge Shopping Centre, Carl Cronje Drive, Cape Town.

In Februarie 2019 het ons ‘n tweede kampus in die Noordelike voorstede van Kaapstad geplant met die doel om ons visie van stadstranformasie uit te leef in Durbanville, Kenridge, Eversdal, Welgemoed, Loevenstein, Tygervallei, Boston en omliggende gebiede.

10/06/2026

Sondag was ons jaarlikse Doxa Deo Kids Koekverkoping!

Ons het heerlik saam gekuier en eet!!!🎂🍰🧁🍪

Baie dankie aan elkeen wat 'n bydrae gemaak het en ons kom ondersteun het.

09/06/2026

Jy is genooi!
Vadersdag: 21 Junie 08:30 & 10:15
Bring jou gesin, jou pa of jou vriende vir ‘n spesiale vadersdag diens waar ons die manne in ons lewens vier.

Ons het vanaand ons reeks Journey afgesluit by ons aanddienste.    Dit begin deur saam met God te sit en jou posisie in ...
07/06/2026

Ons het vanaand ons reeks Journey afgesluit by ons aanddienste.

Dit begin deur saam met God te sit en jou posisie in te neem, deur te weet jy is ń kind van God en het nie nog iets nodig nie, jy is alreeds gevul met Sy volheid.

Dan reis ons deur saam God te wandel (walk), ons kan ons lewe saam met Hom deel, Hy is elke deel saam met ons. Hy is die een want ons help om in liefde en lig te bly wandel.

En dan eindig ons deur te staan. Deur te besef dat ons geloof nie passief is nie, maar aktief. God wil jou uit jou gemak uit vat.

07/06/2026

7 Junie 2026 Aanlyn Diens - Unboxing - Week 4

Doxa Deo Kids se jaarlikse koekverkoping is hierdie Sondag na beide oggenddienste!As jy al ooit by 'n DDK koekverkopings...
05/06/2026

Doxa Deo Kids se jaarlikse koekverkoping is hierdie Sondag na beide oggenddienste!

As jy al ooit by 'n DDK koekverkopings was, weet jy dis iets wat jy nie wil mis nie!

Sien jou Sondag 08:30 & 10:15

05/06/2026
04/06/2026
31/05/2026

31 Mei 2026 Aanlyn Diens: Journey - Week 2 - Walk

31/05/2026

31 Mei 2026 Aanlyn Diens: Unboxing - Week 3

Address

Willowbridge Shopping Centre, Carl Cronje Drive
Cape Town
7550

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00
Sunday 08:30 - 11:30
17:30 - 19:30

Telephone

+27714840071

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doxa Deo Tygerville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Doxa Deo Tygerville:

Share