Yster Slyp Yster Manne Bediening

Yster Slyp Yster Manne Bediening Ons beweeg onder die vaandel van AGS Brakpan-Wes onder die leiding van Pastore Melisandi König, Daan Brand en JP vd Merwe.

Ons wil n atmosfeer en omgewing vir Manne skep waar hul n ontmoeting kan hê met God Almagtig, en Sy kerk.

07/09/2026
🚨 MANNE AAND IS MÔRE! 🔥Manne, net ’n herinnering dat ons volgende Manne Aand môre aand plaasvind!Ons sien ongelooflik ba...
20/08/2026

🚨 MANNE AAND IS MÔRE! 🔥

Manne, net ’n herinnering dat ons volgende Manne Aand môre aand plaasvind!

Ons sien ongelooflik baie uit na ’n besondere aand van aanbidding, geestelike bediening en lekker saamkuier as manne.

Ons het die voorreg om Pastoor Carel Joubert van Impak Kerk, saam met hulle Aanbidding-span, by ons te verwelkom. 🙌🏼

🍽️ Vetkoek & mince word voorsien!

📅 Vrydag, 21 Augustus
🕕 18:00 vir 18:30

👉 Het jy nog nie geregistreer nie? Maak seker jy bespreek vandag nog jou plek en nooi ’n vriend saam!

REGISTREER NOU: 👇🏼
https://forms.gle/sMa7sPu6n9EnK2VJA

Yster slyp yster.
Vriende vorm mekaar. 💪🏼

🔥 Ons sien julle môre aand!

🙌🏻
19/08/2026

🙌🏻

Baie sal daardie dag vir My sê:"Here, Here, het ons dan nie in U Naam gepreek nie, deur U Naam bose geeste uitgedryf nie...
18/08/2026

Baie sal daardie dag vir My sê:
"Here, Here, het ons dan nie in U Naam gepreek nie, deur U Naam bose geeste uitgedryf nie en deur U Naam baie wonders gedoen nie?"

Dan sal Ek openlik vir hulle sê:
"Gaan weg van My af, julle wat die wet van God oortree."

Manne Manne ManneOns volgende Manne Aand is om die draai.Hierdie een wil jy nie misloop nie🔥🔥Ps Carel Joubert van Impak ...
10/08/2026

Manne Manne Manne

Ons volgende Manne Aand is om die draai.

Hierdie een wil jy nie misloop nie🔥🔥

Ps Carel Joubert van Impak Kerk, en hul Aanbidding-Span kom by ons bedien, en dit beloof om n GREAT aand te wees.

Lekker vetkoek en mince sal beskikbaar wees....

🫵🏼For you, For-niet😉

Vrydag, 21 Aug
18h00 vir 18h30

Maak sommer NOU 'n knoop êrens😎

Nooi sommer NOU jou pêlle😎

en vul sommer NOU die Google Vorm in😎👇🏼

https://forms.gle/sMa7sPu6n9EnK2VJA

Yster Slyp Yster
Vriende Vorm Mekaar

Sien ons jou more oggend daar?
06/08/2026

Sien ons jou more oggend daar?

Decide that the hurt and the struggle stops with 🫵🏼, so that the next generation does NOT have to carry it. Be the Cycle...
31/07/2026

Decide that the hurt and the struggle stops with 🫵🏼, so that the next generation does NOT have to carry it.

Be the Cycle-Breaker💪🏼

•Drug Addiction
•Infidelity
•Alcohol Abuse
•Pornography
•Explosive Anger
•Gambling Addiction
•Workaholism
•Neglect
•Emotional Absence
•Reckless Debt Cycles
•Bad Health Decisions

Etc

Address

122 Witpoortjie Weg
Brakpan

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Yster Slyp Yster Manne Bediening posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share