GPK Brakpan

GPK Brakpan As kerk van Christus het ons 'n dubbele doelstelling: Om Christus te verheerlik in ons gemeentelike

https://youtu.be/MpNEZnGI9EE
22/09/2025

https://youtu.be/MpNEZnGI9EE

In hierdie video word daar enkele punte uitgewys van sake wat nie in ooreenstemming is met wat ons uit die Bybel leer oor die wederkoms van Christus nie. Maa...

26/11/2024
08/04/2024
More is dit potjiekosdag! Daar is nog plek vir inskrywings, ook nog moreoggend voor 10:00. Vanaf begin die vuur stook en...
02/06/2023

More is dit potjiekosdag! Daar is nog plek vir inskrywings, ook nog moreoggend voor 10:00. Vanaf begin die vuur stook en die pret begin.

Daar is groot pryse te wen vir groep of induviduele inskrywings - inskrywing is GRATIS!

Vanaf 13:00 sal potjiekos verkoop word teen R30 per bakkie!

Kom geniet die dag saam met ons.

Groot pryse te wen!* Biltong* Biltong kerwer* Resepte boeke* Skikborde ... en vele meer!Kom skryf gratis jou potjie in e...
30/05/2023

Groot pryse te wen!
* Biltong
* Biltong kerwer
* Resepte boeke
* Skikborde ... en vele meer!

Kom skryf gratis jou potjie in en kom geniet die dag saam met ons!

Vir meer inligting en inskrywingsvorms kontak 082 342 3091.

Address

Jim Vining Laan
Brakpan
1549

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GPK Brakpan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to GPK Brakpan:

Share