3G Teens AGS BrakpanWes

3G Teens AGS BrakpanWes Ons Tieners se fokus vir 2023 is God, Gemeente en die Gemeenskap

28/02/2024

Ons wil jou graag uitnooi om vanaand by ons Jeug in te skakel van 18:30-20:00. Ons sien julle vanaand van 18:30-20:00πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽŠπŸŽŠπŸŽŠπŸŽŠ.

31/01/2024

Ons wil Jou graag uitnooi om vanaand by ons te kom inskael van 18:30-20:00. Ons hoop om jou Vanaand te sien 😱πŸ₯³πŸ₯³πŸŽŠπŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰

16/01/2024

Ons 3G Teens skop weer die nuwe jaar af hierdie woensdag vanaf 18:30-20:00 ons hoop om julle daar te sien, ons beplan n baie spesiale aand. Sien julle woensdagπŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽŠπŸŽŠπŸ˜±πŸ˜±.

08/11/2023

Ons wil jou graag uitnooi om by ons Jeug in te skakel vanaand van 18:30-20:00. Ons sien uit om julle daar te sienπŸ˜±πŸ˜±πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽŠπŸŽŠ

01/11/2023

Ons het weer Jeug vanaand en ons wil jou uitnooi om hierdie uur en n half uit te sit en te kom hoor wat God vir jou wil sΓͺ. Nooi julle vriende ons sien julle 18:30πŸ˜±πŸŽ‰πŸŽŠπŸŽŠπŸŽŠπŸŽŠ

31/10/2023
Ons wil jou graag uitnooi na ons Matriek Bediening Sondag 5 November 2023Kontak asb vir JP op 061 802 6728 as jy graag w...
18/10/2023

Ons wil jou graag uitnooi na ons Matriek Bediening Sondag 5 November 2023
Kontak asb vir JP op 061 802 6728 as jy graag wil bywoon of enige navrae het.
Hoop om jou daar te sien!

18/10/2023

Ons wil julle uitnooi om by ons in te skakel vanaad van 18:30-20:00 vir n besonderse Jeug aand. Ons is baie opgeownde om elkeen van julle daar te sien.

11/10/2023

Die nuwe kwartaal het begin en ons is baie opgewonde om julle almal weer vanaand by die jeug te sien. As jy nog nie by ons was nie kom geniet vanaand saam met ons, ons sien julle 18:30.

20/09/2023

Ons sluit vanaand ons Jeug af vir die kwartaal. Ons beplan n aand vol pret. Moet dit nie mis nie ons sien julle vanaand πŸ₯³πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽŠπŸŽŠπŸŽŠ

13/09/2023

Ons het weer n wonderlike jeug aand vanaand. Ek hoop om Jou daar te sien.πŸŽŠπŸŽŠπŸŽŠπŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰

Address

122 Witpoortjie Road
Brakpan
1549

Telephone

+27795054239

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 3G Teens AGS BrakpanWes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share