NG Kerk Boksburgpark Gemeente

NG Kerk Boksburgpark Gemeente Die NG Gemeente Boksburgpark is ‘n gemeente in die Hoëveld Sinode.

Ons Bybelstudie groep groei goed.
17/04/2026

Ons Bybelstudie groep groei goed.

Heerlike Dankseggings diens na nagmaal.
17/04/2026

Heerlike Dankseggings diens na nagmaal.

Ons het onlangs, ons bybelstudie geëindig vir 2025 met n heerlike ontbyt. Dankie aan al die dames en here vir die smaakv...
25/12/2025

Ons het onlangs, ons bybelstudie geëindig vir 2025 met n heerlike ontbyt. Dankie aan al die dames en here vir die smaakvolle ete, geselskap en vriendskap. Die wat by ons bybelstudie wil aansluit volgende jaar is welkom om ons kantoor te kontak op [email protected]

Geseënde kersfees aan al ons lede, familie en vriende. Mag julle ñ vreugdevolle dag saam geliefdes hê.                  ...
25/12/2025

Geseënde kersfees aan al ons lede, familie en vriende. Mag julle ñ vreugdevolle dag saam geliefdes hê.

06/12/2025

23/11/2025

Dankie vir almal se deelname in die jaar se Kerssangdiens wat plaasgevind het op die 23ste November 2025.

Dankie vir die Gereformeerde Kerk Boksburg en NG Kerk Vandykpark gemeente vir julle deelname asook die dames en here vir die heerlike eetgoet na die diens.

(klank opgeneem in ons diens)

19/11/2025

Heerlike Nagmaal ete was geniet op Sondag, 16 November 2025.
19/11/2025

Heerlike Nagmaal ete was geniet op Sondag, 16 November 2025.

Die bevestiging, met handoplegging, van Prop Andrew Hofmeyr het plaas gevind op Sondag 5 Oktober 2025 .  Welkom by die N...
12/11/2025

Die bevestiging, met handoplegging, van Prop Andrew Hofmeyr het plaas gevind op Sondag 5 Oktober 2025 . Welkom by die NG Boksburgpark gemeente.

26/10/2025

Address

32 Andrewsweg , Libradene
Boksburg
1459

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Sunday 08:30 - 10:30

Telephone

+27118962211

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Boksburgpark Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Boksburgpark Gemeente:

Share