Hoeksteen

Hoeksteen 'n GEMEENTE VAN GOD,
MET JESUS CHRISTUS AS HOEKSTEEN Voel jy deur die wereld afgekeur? Die Here het n plan vir jou lewe!

Hoeksteen, ‘n gemeente van God, wat mense onderig en help deur die kragtige werke van Jesus Christus om hoekstene van Sy evangelie te word. Dis juis jy wat afgekeur was net soos Jesus wat die belangrikste gaan word in Sy Koningkryk.

25/12/2023
God is able ... God kan ...
22/10/2023

God is able ... God kan ...

En aan Hom wat mag het om te doen ver bo alles wat ons bid of d**k, volgens die krag wat in ons werk

Kom geniet gerus die diens saam ons vanaand!
18/05/2023

Kom geniet gerus die diens saam ons vanaand!

Goeiemore almal en welkom by Februarie. Net 'n vinnige herinnering dat die "Getuienis vir die dag" boodskappe beskikbaar...
01/02/2023

Goeiemore almal en welkom by Februarie. Net 'n vinnige herinnering dat die "Getuienis vir die dag" boodskappe beskikbaar is op ons podgooi

’n Daaglikse boodskap gelewer deur Hoeksteen Gemeente.

15/01/2023

Laat my u goedertierenheid in die môre hoor, want op U vertrou ek; maak my bekend die pad wat ek moet gaan, want ek hef my siel op tot U.

Goeiemore almal. Ons Getuienis vir die Dag boodskappe is nou beskikbaar as 'n podcast by anchor.fm/hoeksteen-gemeente. G...
31/08/2022

Goeiemore almal. Ons Getuienis vir die Dag boodskappe is nou beskikbaar as 'n podcast by anchor.fm/hoeksteen-gemeente. Gaan kyk gerus, subscribe en deel die podcast met al jou mense sodat ons die woord van die Here nog meer kan uitdra. Die podcast is ook beskikbaar op iTunes en Google Podcasts. Geseendag dag!

’n Daaglikse boodskap gelewer deur Hoeksteen Gemeente.

Goeiemiddag almal en 'n geseende week vir elkeen. So bietjie nuus. Ons het 'n podcast begin vir ons daaklikse boodskappe...
15/08/2022

Goeiemiddag almal en 'n geseende week vir elkeen.

So bietjie nuus. Ons het 'n podcast begin vir ons daaklikse boodskappe wat uitgestuur word op WhatsApp "Getuienis vir die dag".

Gaan kyk bietjie en volg ons sodat jy ook die boodskappe daagliks kan luister.

www.anchor.fm/hoeksteen-gemeente

27/11/2021

Goeie môre almal. Onthou oom Willie Botha môre oggend om 9uur. Almal welkom en ingang is gratis. Na die diens gaan ons lekker saam kuier ñ koffie, tee drink en ñ jafel eet. Geseënde dag vir almal.

'n Seengebed vir elkeen
17/11/2020

'n Seengebed vir elkeen

(Benediction: Yvette Barbra A. Honasan, Retief Burger, Jordan Bautista, Daniel Concepcion, Lee Simon Brown 2017) Vertaling: Retief Burger Every Nation Music ...

Address

Strelitzia Dienssentrum, Champion Straat, Boksburg Noord
Boksburg
1459

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoeksteen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Hoeksteen:

Share