Freeway Bybelkerk

Freeway Bybelkerk Sondagdienste
Oggend
Drive-in diens 7h30
Inloop diens 09h00

Aand
Inloop diens 17h30

11 daggies oor. Registreer met jou eie nr op 064 052 6831 of op 083 256 0339. Jesus maak als nuut.
27/08/2026

11 daggies oor. Registreer met jou eie nr op 064 052 6831 of op 083 256 0339. Jesus maak als nuut.


26/08/2026

Sondag aand diens. Laat jou lig skyn vir Jesus.

๐ŸŒบ DAMES, EK WIL JULLE GRAAG PERSOONLIK UITNOOI! ๐ŸŒบ Onthou dis gratis en jy kry n geskenkie.Op Saterdag, 5 September om 11...
21/08/2026

๐ŸŒบ DAMES, EK WIL JULLE GRAAG PERSOONLIK UITNOOI! ๐ŸŒบ Onthou dis gratis en jy kry n geskenkie.

Op Saterdag, 5 September om 11:00 is daar โ€™n besonderse Damesoggend Konferensie by Freeway Bybelkerk met die tema:

โœจ HY MAAK NUUT โœจ
Hy verlos โ€ข Hy vergewe โ€ข Hy vergoed โ€ข Hy verander

Ek glo regtig hierdie is โ€™n geleentheid wat geen vrou moet misloop nie. ๐Ÿ’– โ€™n Tyd om weg te breek van die gewone, saam met ander vroue te wees, bemoedig te word deur God se Woord en net weer te kom asemhaal in Sy teenwoordigheid.

๐ŸŒธ Kragtige aanbidding
๐ŸŒธ Lewensveranderende Woord
๐ŸŒธ Getuienisse wat geloof bou
๐ŸŒธ Stalletjies
๐ŸŒธ Kuier en nuwe vriendskappe
๐ŸŒธ โ€™n Geleentheid om vernuwe, herstel en genees te word in God se teenwoordigheid
๐ŸŒบDaar gaan ook 60 stalletjies wees

Die geleentheid is gratis! ๐Ÿ™
Moenie alleen kom nie โ€” nooi jou ma, suster, vriendin, kollega of buurvrou en kom beleef hierdie spesiale dag saam.

๐Ÿ“ฒ Registreer vandag: WhatsApp jou naam, van, selfoonnommer en geboortedatum na 064 052 6831, jy moet met jou eie nr registreer.

๐Ÿ’— Dames, maak plek in julle dag โ€” God wil iets NUUT doen!

Ons sien uit om jou daar te sien! ๐ŸŒบโœจ

Jy het 'n afspraak 2026 Freeway damesoggend/konferensie. Registreer nou op 064 052 6831 beperkte spasie.
28/07/2026

Jy het 'n afspraak 2026 Freeway damesoggend/konferensie. Registreer nou op 064 052 6831 beperkte spasie.

Kom ervaar God se teenwoordigheid, liefde en gemeenskap saam met ons.Bring jou familie en vriende โ€“ daar is 'n plek vir ...
20/02/2026

Kom ervaar God se teenwoordigheid, liefde en gemeenskap saam met ons.
Bring jou familie en vriende โ€“ daar is 'n plek vir JOU!

17/02/2026

Hande omhoog, harte oop vir Jesus.โœจ

Vrydag
20:00-22:00


Kom ons vas saam.Nie uit plig nie, maar uit verlange na meer van God. ๐Ÿ™
05/01/2026

Kom ons vas saam.
Nie uit plig nie, maar uit verlange na meer van God. ๐Ÿ™

Oujaarsdiens๐Ÿ•ค 21h30 Voor die diens kuier ons lekker saam met verversings. ๐Ÿ•ค 23h00 Oujaarsdiens Ons kyk saam terug met da...
29/12/2025

Oujaarsdiens
๐Ÿ•ค 21h30 Voor die diens kuier ons lekker saam met verversings.
๐Ÿ•ค 23h00 Oujaarsdiens
Ons kyk saam terug met dankbaarheid en stap vorentoe met geloof en hoop.

16/12/2025

Waar twee of drie in Sy Naam bymekaar is, daar is Hy.โ€ โœจ
Biduur vanoggend โ€“ God was teenwoordig en harte is aangeraak.

Tye-Vrydae Jeug: 20h00 tot 22h00Sondae dienste: Drive-in 7h30Oggend in kerk 9h00Aand in kerk 17h30
12/12/2025

Tye-
Vrydae Jeug: 20h00 tot 22h00
Sondae dienste:
Drive-in 7h30
Oggend in kerk 9h00
Aand in kerk 17h30

Address

Rondebult And Doone, Comet
Boksburg
1459

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Freeway Bybelkerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Freeway Bybelkerk:

Shortcuts

Share