BrandPunt Gemeente Boksburg

BrandPunt Gemeente Boksburg Ons is ‘n kerk wat lief is vir mense, ons harte brand passievol vir God vir Mekaar en vir die Wêreld. Kom kuier saam ons!
(1)

Ons Sondag oggend dienste vind plaas om 09:00AM by 43 De Havilland Ave, Impala Park, Boksburg.

SONDAG BYEENKOMSTE | BRANDPUNT GEMEENTEJy is welkom.Kom sluit hierdie Sondag by ons aan vir ’n oggend van aanbidding, ge...
12/09/2026

SONDAG BYEENKOMSTE | BRANDPUNT GEMEENTE

Jy is welkom.

Kom sluit hierdie Sondag by ons aan vir ’n oggend van aanbidding, gemeenskap en groei.

08:00 | 10:00

Kom ervaar. Kom behoort. Kom groei.

God | Mekaar | Die Wêreld

SONDAG BYEENKOMSE | BRANDPUNT GEMEENTEJy is welkom.Kom sluit hierdie Sondag by ons aan vir ’n oggend van aanbidding, gem...
12/09/2026

SONDAG BYEENKOMSE | BRANDPUNT GEMEENTE

Jy is welkom.

Kom sluit hierdie Sondag by ons aan vir ’n oggend van aanbidding, gemeenskap en groei.

08:00 | 10:00

Kom ervaar. Kom behoort. Kom groei.

God | Mekaar | Die Wêreld

08/09/2026

Wat ‘n Awesome Byeenkoms Sondag 6 September BrandPunt Gemeente saam Su-Lize Kitshoff en Carl Kitshoff - Dankie Jesus!!!

05/09/2026

Reminder: môre-oggend 08:30 Gemeente (43 De Havilland Ave, Impala Park)

05/09/2026

Excited om jou môre-oggend by BrandPunt Gemeente te sien. Bring jou familie, nooi jou vriende en kom kuier saam!

05/09/2026
05/09/2026

🚨 VENUE VERANDER! 🚨

Ons Gemeente Gesinsdiens skuif hierdie Sondag na BrandPunt Gemeente as gevolg van die weer.

📍 BrandPunt Gemeente
43 De Havilland Ave, Impala Park

🗓️ Sondag, 6 September
🕣 08:30 net 1 diens

Al die reëlings bly dieselfde – en ons sien steeds uit na ’n wonderlike oggend saam.

🔥 Na afloop van die diens: Bring & Braai
Vure en bykosse sal voorsien word – bring net jou vleis en kom kuier saam met die BrandPunt-familie.

Ons sien jou by BrandPunt Gemeente! ❤️

Ons sien ongelooflik baie uit om môre saam met jou God te aanbid en ’n wonderlike tyd saam te hê. ❤️ Kom kuier saam by o...
15/08/2026

Ons sien ongelooflik baie uit om môre saam met jou God te aanbid en ’n wonderlike tyd saam te hê. ❤️ Kom kuier saam by ons 08:00 of 10:00 diens — bring jou familie en nooi iemand saam! 🧡

Address

43 De Havilland Avenue
Boksburg
1501

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Sunday 08:00 - 09:30
10:00 - 11:30

Telephone

+27115680318

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BrandPunt Gemeente Boksburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share