NG Bethal - Moedergemeente

NG Bethal - Moedergemeente As die Here die Huis bou Ps. 127:1 Die gemeente is in 1889 gestig as die 26ste gemeente in die destydse Transvaalse Kerk.

Die NG Gemeente Bethal is ’n gemeente in die Sinode Hoëveld, maar geleë in die provinsie Mpumalanga, waarvan die meeste gemeentes in die Oostelike Sinode val. In dieselfde jaar is ook die gemeentes Ventersdorp, Amersfoort, Klerksdorp, Nelspruit en Carolina gestig.

Afkondigings vir die week. Nooi iemand saam en kom geniet 'n koppie koffie na verloop van diens.
28/08/2026

Afkondigings vir die week. Nooi iemand saam en kom geniet 'n koppie koffie na verloop van diens.

Baie dankie vir almal se hulp,
23/08/2026

Baie dankie vir almal se hulp,

Afkondigings vir die week. Kom geniet 'n koppie koffie na verloop van diens. Sien jou daar!
21/08/2026

Afkondigings vir die week. Kom geniet 'n koppie koffie na verloop van diens. Sien jou daar!

Afkondigings vir die week, kom geniet 'n warm koppie koffie na verloop van diens.
14/08/2026

Afkondigings vir die week, kom geniet 'n warm koppie koffie na verloop van diens.

🌸 Geseënde Vrouedag aan al die wonderlike vroue van ons gemeente! 🌸Vandag vier ons júle – die dogters van die Allerhoogs...
09/08/2026

🌸 Geseënde Vrouedag aan al die wonderlike vroue van ons gemeente! 🌸

Vandag vier ons júle – die dogters van die Allerhoogste wat daagliks God se liefde, genade en lig uitstraal. Dankie vir julle gebede, julle omgee en die geseënde verskil wat julle in ons gemeente en gemeenskap maak.

"Sy is met krag en waardigheid beklee, en sy sien die toekoms met 'n glimlag tegemoet." – Spreuke 31:25

Mag die Here julle vandag oorvloedig seën, versterk en herinner aan hoe kosbaar julle vir Hom (en vir ons) is! 💖✨

Afkondigings, agv die langnaweek het ons Gesamentlike Diens, skakel in by die Gereformeerde kerk of Bethal-Oos in om 09:...
07/08/2026

Afkondigings, agv die langnaweek het ons Gesamentlike Diens, skakel in by die Gereformeerde kerk of Bethal-Oos in om 09:30

Vandag vier ons vir Madelein! 🎈🎂Baie geluk met jou verjaardag, Madelein! Baie dankie vir al die moeite, tyd en harde wer...
05/08/2026

Vandag vier ons vir Madelein! 🎈🎂

Baie geluk met jou verjaardag, Madelein! Baie dankie vir al die moeite, tyd en harde werk wat jy daagliks as Skriba vir ons gemeente insit. Jou dienende hart is ’n groot seën vir ons almal.

Mag jy vandag sommer baie bederf word!

📖 “God is nie onregverdig nie: Hy sal nie vergeet wat julle gedoen het nie en hoe julle julle liefde vir Hom betoon het deurdat julle julle medegelowiges gedien het en steeds dien nie.” — Hebreërs 6:10

Ricka Hills Daleen Landsberg Joubert

Nuuskierig? Kom kyk self na al die verrassings wat beskikbaar is.
01/08/2026

Nuuskierig? Kom kyk self na al die verrassings wat beskikbaar is.

Laaste dag van die NG Moedergemeente se WintermarkKom kyk kom kyk!!!!!Juwele, Teetuin met hope lekker eetgoed, S***e, Sp...
01/08/2026

Laaste dag van die NG Moedergemeente se Wintermark
Kom kyk kom kyk!!!!!
Juwele, Teetuin met hope lekker eetgoed, S***e, Speelgoed, Beskuit en verskillende kiekies, Vrugtekoek, Badgoed en nog vele meer.
Ons wag vir julle

Afkondigings vir die week,
30/07/2026

Afkondigings vir die week,

Address

Tsibitso Sibanyonistraat
Bethal
2310

Opening Hours

Monday 08:00 - 12:30
Tuesday 08:00 - 12:30
Wednesday 08:00 - 12:30
Thursday 08:00 - 12:30
Friday 08:00 - 12:30
Sunday 09:30 - 11:30

Telephone

+27646985490

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Bethal - Moedergemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category