Ags Entheos Bethal

Ags Entheos Bethal Die gemeente waar elkeen se Godgegewe potentiaal ontdek, ontwikkel en uitgeleef word. 2 Kor 3:18 Van Heerlikheid tot Heerlikheid

Kom word verkwik in die teenwoordigheid van die Here. šŸ¤—
21/08/2026

Kom word verkwik in die teenwoordigheid van die Here. šŸ¤—

24/07/2026
Lewe Soos 'n ArendJesaja 40:31Wat simboliseer die arend in hierdie gedeelte?Watter dinge probeer jou afdruk?Hoe help God...
30/06/2026

Lewe Soos 'n Arend

Jesaja 40:31

Wat simboliseer die arend in hierdie gedeelte?
Watter dinge probeer jou afdruk?
Hoe help God jou om bo omstandighede uit te styg?
Watter belofte uit die boodskap het jou die meeste geraak?
Hoe kan ons mekaar help om op die Here te wag?

Kies een area waarin jy doelbewus op God gaan vertrou hierdie week.

Gebed: Bid vir geloof, moed en volharding.

Soos 'n ArendSkrifJesaja 40:31Arende word deur die wind opgelig.Net so lig die Here Sy kinders op bo hulle omstandighede...
29/06/2026

Soos 'n Arend
Skrif

Jesaja 40:31

Arende word deur die wind opgelig.

Net so lig die Here Sy kinders op bo hulle omstandighede.

Dit beteken nie probleme verdwyn nie.

Dit beteken God gee perspektief, vrede en oorwinning te midde daarvan.

Jy hoef nie deur vrees beheer te word nie.

God se krag is groter.

Gebed: Here, help my om bo my omstandighede te leef deur U krag.

Soos 'n ArendJesaja 40:31 'maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle...
28/06/2026

Soos 'n Arend

Jesaja 40:31 'maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.'

Arende word deur die wind opgelig.

Net so lig die Here Sy kinders op bo hulle omstandighede.

Dit beteken nie probleme verdwyn nie.

Dit beteken God gee perspektief, vrede en oorwinning te midde daarvan.

Jy hoef nie deur vrees beheer te word nie.

God se krag is groter.

Gebed: Here, help my om bo my omstandighede te leef deur U krag.

Sy VermoƫHou op om na jou eie swakheid te kyk.God vra nie dat jy dit self doen nie. Hy vra dat jy Hom vertrou.Kyk vandag...
27/06/2026

Sy Vermoƫ

Hou op om na jou eie swakheid te kyk.

God vra nie dat jy dit self doen nie. Hy vra dat jy Hom vertrou.

Kyk vandag na Sy vermoƫ

VOEL JY MOEG? KOM LOOF DIE HERE SAAM MET ONS Ontvang nuwe moed, nuwe hoop en nuwe krag. SONDAG OGGEND 09:30 AGS ENTHEOS ...
27/06/2026

VOEL JY MOEG? KOM LOOF DIE HERE SAAM MET ONS Ontvang nuwe moed, nuwe hoop en nuwe krag. SONDAG OGGEND 09:30 AGS ENTHEOS BETHAL SIEN JOU DAAR

Sy BeloftesHet jy begin twyfel aan God se beloftes?Elke belofte van God is ja en amen in Christus Jesus.Hou vas. God maa...
26/06/2026

Sy Beloftes

Het jy begin twyfel aan God se beloftes?

Elke belofte van God is ja en amen in Christus Jesus.

Hou vas. God maak Sy woord waar.

Address

Bethal
2310

Opening Hours

09:00 - 11:00
17:00 - 18:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ags Entheos Bethal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share