Lighuis Familie Kerk

Lighuis Familie Kerk Volle Evangelie Kerk van God

Intreepreek van Tim Slabbert. 6 September 2026.Baie geluk Tim! Mag God jou & jou gesin seën. ❤
06/09/2026

Intreepreek van Tim Slabbert.
6 September 2026.
Baie geluk Tim! Mag God jou & jou gesin seën. ❤

06/09/2026
Hoop om almal by die diens te sien. Ons is ongelooflik opgewonde oor wat God besig is om te doen. Nooi iemand saam.
02/09/2026

Hoop om almal by die diens te sien. Ons is ongelooflik opgewonde oor wat God besig is om te doen. Nooi iemand saam.

Ons almal is aan soeke, maar weet ons waarna ons soek?
20/08/2026

Ons almal is aan soeke, maar weet ons waarna ons soek?

Wat verhinder jou om gedoop te word?
18/08/2026

Wat verhinder jou om gedoop te word?

Ons gesels die Sondag oor die Drie Pilare van die Lewe. Kom geniet dit saam met ons.
13/08/2026

Ons gesels die Sondag oor die Drie Pilare van die Lewe. Kom geniet dit saam met ons.

06/08/2026

Wat is my ideaal? Visie? Ambisie? Kom geniet die diens saam Sondag 9 Augustus @ 08:30

Address

Stasie Steet 712
Bethal
2309

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lighuis Familie Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share