Die Gereformeerde Kerk Benoni

Die Gereformeerde Kerk Benoni Ons is 'n Kerk wat trots is op ons reformatoriese erfenis, maar kerk is vir die mens van die 21e eeu

Ons visie is: Om God deur voortdurende metamorfose te verheerlik.

Pitkos - Die Gesin in Christus! -
07/09/2026

Pitkos - Die Gesin in Christus! -

Skrifgedeelte:             Ef. 5:6 – 20 Teksgedeelte:             Ef. 5:8 Tema:                          Die gesin binne Christus! Afdeling:                     Liefde in die gesin Skakel na MP4 Skakel na MP3 Wanneer die gewone v...

Pitkos - Liefde wat aanhou groei! -
31/08/2026

Pitkos - Liefde wat aanhou groei! -

SKRIFLESING: 2 Pet. 1: 1 – 10 TEKS: 2 Pet. 1: 7 TEMA: Liefde wat aanhou groei. Skakel na MP4 Skakel na MP3   OPSOMMING Het iemand jou al gevra...Wie is jy? Dit is seker die belangrikste vraag wat iemand jou kan vra. Meer belangrik is jou antwoord. Wat jy d**k, of glo wie jy is, bepaal alles in jo...

Pitkos - Lief vir die waarheid! -
24/08/2026

Pitkos - Lief vir die waarheid! -

Teksgedeelte:              Joh. 3: 16 – 21  Teksvers:                     Joh. 3: 21  Tema:                          Liefde vir die waarheid Afdeling:                     Liefde in praktyk! Skakel na MP4 Skakel na MP3 Inl...

Die Palms het weer hierdie week aan die gang gekom na die ergste van die winterkoue verby is. Ons het “Pass the Parcel” ...
20/08/2026

Die Palms het weer hierdie week aan die gang gekom na die ergste van die winterkoue verby is. Ons het “Pass the Parcel” saam gespeel en van almal se lekkernye saam geniet! Dit was weer baie goed om bymekaar te wees!

Pitkos - Geroep vir `n heilige lewe! -
17/08/2026

Pitkos - Geroep vir `n heilige lewe! -

Skrifgedeelte:             1 Petrus 1:13–25 Teksgedeelte:             1 Petrus 1:15–16 Tema:                          Geroep tot ’n heilige lewe Skakel na MP4 Skakel na MP3 Wat beteken dit om heilig te wees? Wanneer ons die woord “heiligheid” h...

4D Kids Aksie
16/08/2026

4D Kids Aksie

Vandag het ons 4D kids (laerskool bediening) weer saam gekuier, geleer en pret gehad. Ons het geleer om Meer en Meer soo...
16/08/2026

Vandag het ons 4D kids (laerskool bediening) weer saam gekuier, geleer en pret gehad. Ons het geleer om Meer en Meer soos Jesus te word.

S'more of Jesus.

Jesus is ons Fondasie. As die lewe moeilik raak en dinge te veel raak, sal jou hele huis inmekaar tuimel. Maar as Jesus jou Fondasie is, sal jy kan bly staan.

Jesus vul ons hele lewe. Jesus is nie net Sondae by die kerk daar nie. Hy is daar in elke aspek van jou lewe. Jy moet altyd onthou Jesus is daar.

Jesus se vuur moet in jou brand. As jy te moeg is om bybel te lees of katkisasie te doen, of as jy nie die regte keuses wil maak nie, brand Jesus se vuur nie in jou nie. Bid daaroor dat Hy jou krag gee. As Jesus se vuur in jou brand sal jy ook ander se vuur kan aansteek. (Mekaar kan help)

16/08/2026

BOTSWANA UITREIK 2026!!

Pitkos -
11/08/2026

Pitkos -

SKRIFLESING: Ef 4:25-5:5 TEKS: Ef 4:32, 5:1 TEMA: God se liefde vir ons dring ons om Hom te vertrou en ander lief te hê. Skakel na MP4 Skakel na MP3   OPSOMMING Ons is deeglik bewus van ons eie en ander mense se gebrokenheid in ons verhoudings met mekaar. Ons teksvers in Ef 4:32 stel ’n menslik ...

'n Terugblik: Dames- en dogtersnaweek 2026 van 19 tot 21 Junie: Op ons lewensreis deur Suid-Afrika. Al was die naweek le...
04/08/2026

'n Terugblik: Dames- en dogtersnaweek 2026 van 19 tot 21 Junie: Op ons lewensreis deur Suid-Afrika. Al was die naweek lekker koud, was ons harte warm met die gesellige saamwees by Harmonie Proteas Wedding Venue. Die naweek was propvol van verskeie verrykende aktiwiteite en ons kon op verskeie maniere meer van die Here, Sy skepping en mekaar leer.

Address

24B, Miles Sharp Str, Rynfield
Benoni
1501

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Gereformeerde Kerk Benoni posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share