EG Kerk Benoni

EG Kerk Benoni Die amptelike en inter-aktuele blad van die Evangelies-Gereformeerde Kerk Benoni-gemeente met boodskappe, foto's en nuus van gemeentelike aktiwiteite.

Dienste :
Sondae oggende 09:00
Sondae aande 17:00 Die Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika reik die hand van vriendskap en welwillendheid na elke Christus-belydende Kerk. Hierdie Kerk distansieer hom geheel en al van die Wêreldraad van Kerke sowel as die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke en alle ander affiliasies van genoemde rade. Die Kruisboodskap wat deur die Kerk uitgedra word, sluit in

:

1. Wedergeboorte (Redding en Verlossing van sondaars)

2. Heiligmaking (Vervulling met die Heilige Gees)

3. Wederkoms van Jesus Christus

4. Goddelike Genesing van fisiese krankheid

06/09/2026

E.G. Kerk – Diens- en Kontakinligting🕊 Sondae – Dienste09:00 – O...

06/09/2026
06/09/2026

Ons vra vir spesiale voorbidding vir Gustav Cronje, Mev Lorina se seun, wat wonderbaarlik oorleef het met sy hart. Ons bid vir hom vir die lang herstelpad en ook vir sy vrou en familie wat hulle bystaan in hierdie tyd. Ons dank die Here dat Gustav se lewe gespaar is en die mooi getuienis wat hy sal hê. Gustav is jong pa van 33. Moenie ophou bid vir hom nie. Ons prys die Here vir wat Hy gedoen het en ook wat Hy nog vir Gustav gaan doen.

06/09/2026
06/09/2026
06/09/2026
30/08/2026

E.G. Kerk – Diens- en Kontakinligting🕊 Sondae – Dienste09:00 – O...

30/08/2026

E.G. Kerk – Diens- en Kontakinligting🕊 Sondae – Dienste09:00 – O...

Address

49 11th Avenue
Northmead
1511

Opening Hours

09:00 - 18:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Benoni posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to EG Kerk Benoni:

Shortcuts

Share