Four Gathering

Four Gathering Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Four Gathering, Evangelical church, Ashton.

Alle kinders en jong mense word hartlik uitgenooi om Saterdag, 06 Junie 2026, die dag met ons te kom spandeer langs die ...
01/06/2026

Alle kinders en jong mense word hartlik uitgenooi om Saterdag, 06 Junie 2026, die dag met ons te kom spandeer langs die nuwe bejaardeklub agter Multisave.

In samewerking met Metro World Child gaan daar verskeie programme aangebied word sowel as baie pret gehê word waar ons kinders en jongmense soveel meer kan leer en ervaar 🧏🏽🧏🏽‍♀️

Van die punte waaraan ons gaan raak sal wees "Against Bullying" en "Your Body Belongs To God" ✝️

Ons sien uit daarna om almal daar te sien vanaf 10h30 🕤

Kom uit in groot getalle en kyk na wat Die Here in ons jong mense se lewens kan doen 🤗

28/05/2026


Sunday's word✨️
Min. Hilton Petersen

17/05/2026

Dus net die Here wat dit kan doen🥹👏🏻

Sondag 03 May 2026Prediker AP Frans MaansGreater is He who's in you than he who's in this worldDie Here het klaar opgeda...
03/05/2026

Sondag 03 May 2026

Prediker

AP Frans Maans
Greater is He who's in you than he who's in this world
Die Here het klaar opgedaag in die middel van ons storms ,in die middel van ons probleme en in die middel van ons struikelinge
Die Here daag op
Rigters 16 :22(verhaal van simson)
Ons elkeen ervaar seisoene in ons lewe maar die Here sê Dat dit wat jy deurmaak is net vir ʼn seisoen
Omdat jy n kind van God is ,is Hy wat in jou is groter en sterker as hy wat in die wêreld is
Jy word dalk geken as die swak een in jou familie ,maar hulle Ken nie die
Krag van die Here in jou nie
Jehovah is His name
Daar is altyd nog ʼn keer ,dus nooit te laat nie
Daar is krag in die blood van die lam
ʼn Oorwinnaar is iemand wat val en elke keer weer opstaan omdat daar ʼn Herder is wat voorsien
Ons het die Versekering van waarvan af ons krag kom

Ons kry net oorwinning deur die krag en hulp van die Here
Bitter is jou stryd maar soet sal jou oorwinning wees
Romeine 8: 28
Alhoewel jy seer gemaak word in die lewe ,moet jy weet dat die belofte aangaande jou lewe nie weg gevat kan word nie
Vertrou die proses
Stand firm and steadfast ,because the Lord is our provider

28/04/2026

You are chosen for your process.

If you are in the spirit, God will work through people to people

🤍Seek His face.
🤍Make sure you never miss a moment in His presence
🤍You should always operate in the spirit
Things are established in the spirit.

Focus ons God and not what's happening around you.

FAITH OVER DOUBT!!

Our ladies had a break for the weekend, where we broke the old way and we stepped into our new. We would like to take th...
20/04/2026

Our ladies had a break for the weekend, where we broke the old way and we stepped into our new.
We would like to take this opportunity to thank our senior pastor Jim Pietersen and min Hilton Petersen and his wife Alechia Petersen.
We had a glorious time in the presence of our Lord.

12/04/2026
12/04/2026

About today at Four Gathering

Address

Ashton

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Four Gathering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Four Gathering:

Share