06/08/2026
WANNEER GOD JOU DRA, SAL JY JOU BESTEMMING BEREIK.
Farao het die opdrag gegee dat elke Hebreeuse seun by geboorte doodgemaak moes word. Hy het ged**k hy kan God se plan vernietig deur die draers van die belofte uit te wis ai prys die Here.
Maar daar is iets wat Farao nie verstaan het nie...ai man Hy het nie rekenskap gehou nie... hoor gou hier...
God dra ONS.
Die wêreld kan 'n opdrag gee .Mense kan jou afskryf.
Vyande kan planne beraam.Ons Omstandighede kan dalk maak dat ons nie meer wil aangaan nie ..
Maar wanneer God jou dra, sal jy jou bestemming bereik.
Mooi dag my Family ... God has it covered 🙌
F.P